NWU Institutional Repository

Literêre prestige: die geval Eleanor Baker

dc.contributor.authorHuman-Nel, Marian
dc.contributor.authorVan Coller, H.P.
dc.contributor.researchID11718463 - Van Coller, Hendrik Petrus
dc.date.accessioned2017-05-15T08:59:30Z
dc.date.available2017-05-15T08:59:30Z
dc.date.issued2016
dc.descriptionEnter any additional information or requests for the Library here.
dc.description.abstractDeur 'n resepsie-ondersoek word aangetoon hoe Eleanor Baker, wat deur D. van Zyl (2006) en Human-Nel (2009) as 'n enigsins miskende vroueskrywer bestempel word, se literêre reputasie (dus: prestige) die produk van literêre oordeel en evaluasie word. Met die fokus op Baker se resepsiegeskiedenis, word (i) gekyk na die rol van André P. Brink, asook ander kritici en resensente, as kanoniseerders en agente van verandering, veral gedurende die 1980's en vroeg 1990's; en word (ii) die uitwerking van Baker se doelbewuste besluit om nie noodwendig "betrokke" nie, maar eerder oor die alledaagse en verhoudings tussen mense te skryf, ondersoek. Die slotsom is dat Baker se vroulike tematiek, haar toeganklikheid, die handgrepe tipies van populêre fiksie in haar werk en haar warsheid van politieke betrokkenheid haar plek in die kanon negatief geraak het.
dc.identifier.citationHuman-Nel, M. & Van Coller, H.P. 2016. Literêre prestige: die geval Eleanor Baker. Litnet Akademies, 13(1):86-111. [http://www.litnet.co.za/literere-prestige-die-geval-eleanor-baker/]
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://www.litnet.co.za/literere-prestige-die-geval-eleanor-baker/
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/23687
dc.language.isoother
dc.publisherLitNet
dc.subjectEleanor Baker
dc.subjectkanonisering
dc.subjectLiterêre oordeel en evaluasie
dc.subjectLiterêre prestige
dc.subjectmarginalisering
dc.subjectresepsie-ondersoek
dc.titleLiterêre prestige: die geval Eleanor Baker
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2016Literêre_prestige.pdf
Size:
273.49 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: