“Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?”: die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloete
| dc.contributor.author | Taljard, Marlies | |
| dc.contributor.researchID | 11843802 - Taljard, Maria Elizabeth | |
| dc.date.accessioned | 2017-03-03T06:39:08Z | |
| dc.date.available | 2017-03-03T06:39:08Z | |
| dc.date.issued | 2015 | |
| dc.description.abstract | In hierdie artikel word ʼn vergelyking getref tussen die skildery Die geveg tussen Karnaval en Lent van Pieter Bruegel de Oude en T.T. Cloete se bundel Karnaval en Lent is een gedig. Die vergelykende ontleding word gedoen met aandag aan die uitbeelding van die tydgenootlike mens in sy toestand van swakheid en verval, aan die ooreenkomste en verskille ten opsigte van die gebruik van simboliek en aan vraatsug as simptoom van ʼn ongebalanseerde, skeefgetrekte samelewing. Daar word geredeneer dat, hoewel beide kunstenaars sterk op kategoriese opposisies fokus, die tema van beide werke eintlik die ambivalensie is wat die menslike kondisie kenmerk. Die kunswerke dien as spieël vir die mens sodat hy sy eie dwaasheid kan erken en dié insig hom tot selfkennis kan lei. | en_US |
| dc.identifier.citation | Taljard, M. 2015. “Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?”: die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloete. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 55(2):205–219. [https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n2a4] | en_US |
| dc.identifier.issn | 0041–4751 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/20665 | |
| dc.identifier.uri | https://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/v55n2a4 | |
| dc.language.iso | other | en_US |
| dc.publisher | Suid–afrikaanse Akad vir Wetenskap En Kuns, Sekretaris | en_US |
| dc.subject | Cloete, T.T. | en_US |
| dc.subject | Geveg tussen Karnaval en Lent | en_US |
| dc.subject | Pieter Bruegel de Oude | en_US |
| dc.subject | menslike dwaasheid | en_US |
| dc.subject | godsdienskritiek | en_US |
| dc.subject | kritiek teen samelewing | en_US |
| dc.subject | vraatsug | en_US |
| dc.subject | simboliek in poësie | en_US |
| dc.subject | simboliek in middeleeuse skilderkuns | en_US |
| dc.title | “Wat is die mens wat U so ryk beskenk het?”: die uitbeelding van die geveg tussen Karnaval en Lent by Bruegel en T.T. Cloete | en_US |
| dc.type | Article | en_US |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- 2015Wat_is_die_mens.pdf
- Size:
- 430.45 KB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
