Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes–Kaap
| dc.contributor.advisor | Van der Merwe, Mariette | |
| dc.contributor.author | Swanepoel, Lizanne | en_US |
| dc.contributor.researchID | 23376244 - Van der Merwe, Mariette (Supervisor) | |
| dc.date.accessioned | 2012-10-23T11:23:18Z | |
| dc.date.available | 2012-10-23T11:23:18Z | |
| dc.date.issued | 2011 | en_US |
| dc.description | Thesis (M.A. (Psychology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012. | |
| dc.description.abstract | Twee navorsingsvrae word deur hierdie studie beantwoord, naamlik "Wat is die Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende-betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes-Kaap vanuit die perspektief van oud-bendelede?" en "Watter riglyne kan daar gestel word ter voorkoming van bende-betrokkenheid by jonger kinders in Sir Lowry's Pass Village, gebaseer op die chronosisteemverwante faktore wat geïdentifiseer word?" 'n Gevallestudie-ontwerp is gevolg waar retrospektiewe beskrywings van oorsaaklike faktore deur oud-bendelede lig gewerp het op aspekte wat relevant is in die voorkoming van bende-betrokkenheid by jonger kinders in 'n kwesbare landelike gebied, naamlik Sir Lowry's Pass Village in die Wes-Kaap. Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende-betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes-Kaap, naamlik Sir Lowry's Pass Village, moet vasgestel word aangesien dit 'n kettingreaksie tot gevolg het. Sir Lowry's Pass Village is 'n gevaarsone vir kinders wat bende-betrokkenheid betref. Indien die faktore vasgestel kan word, kan dit as 'n riglyn vir die bekamping van bende-betrokkenheid dien. Hierdie studie poog om riglyne daar te stel gebaseer op die bevindinge sodat kinders teen bende-betrokkenheid beskerm kan word. | en_US |
| dc.description.thesistype | Masters | en_US |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/7559 | |
| dc.publisher | North-West University | |
| dc.subject | Chronosisteem | en_US |
| dc.subject | Gestalt | en_US |
| dc.subject | Veldteorie | en_US |
| dc.subject | Ekologiese teorie van ontwikkeling | en_US |
| dc.subject | Fundamentele menslike behoeftes | en_US |
| dc.subject | Fenomenologie | en_US |
| dc.subject | Chronosystem | en_US |
| dc.subject | Gestalt | en_US |
| dc.subject | Field theory | en_US |
| dc.subject | Ecological theory of development | en_US |
| dc.subject | Fundamental human needs | en_US |
| dc.subject | Phenomenology | en_US |
| dc.title | Chronosisteemverwante faktore wat gelei het tot bende–betrokkenheid in 'n landelike gebied in die Wes–Kaap | afr |
| dc.type | Thesis | en_US |
