NWU Institutional Repository

"Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot": Krog in gesprek met Pablo Picasso

dc.contributor.authorTaljard, Maria Marlies
dc.contributor.researchID11843802 - Taljard, Maria Elizabeth
dc.date.accessioned2010-05-17T10:21:06Z
dc.date.available2010-05-17T10:21:06Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractIn die afdeling "Skilderysonnette e.a." in die bundel Kleur kom nooit alleen nie kom 'n reeks ekfrastiese gedigte voor waarin Krog metatekstuele kommentaar lewer op plastiese kunswerke van onder andere Marlene Dumas en Pablo Picasso. 'n Vorige artikel het die verhouding tussen Dumas-kunswerke en die Krog-tekste verken. Hierdie artikel ondersoek die wyse waarop Krog in gesprek tree met Picasso se ets nommer 313 van die 347-Suite. Haar sonnette is ware sgraffito waarin sy die ets as sodanig sowel as die verskillende lae ideologiese onderbou wat die kunswerk onderlê, verreken. Deur gebruikmaking van feministiese praktyke en die feministiese vakwoordeskat dekonstrueer sy hierdie ets in 'n reeks sonnette wat algaande in abstraksie toeneem, 'n ironiese toe-eiening van Picasso se bekendste kunstegniek, die kubisme.
dc.identifier.citationTaljard, M.M. 2008. "Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot": Krog in gesprek met Pablo Picasso. LitNet Akademies, 5(3):11-20. [http://www.litnet.co.za/onder-my-duim-l-die-fyn-sintaksis-van-jou-strot-krog-in-gesprek-met-pablo-picasso/]en
dc.identifier.issn1995-5928
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/3040
dc.identifier.urihttp://www.litnet.co.za/onder-my-duim-l-die-fyn-sintaksis-van-jou-strot-krog-in-gesprek-met-pablo-picasso/
dc.publisherPSG COLLECTIVE INVESTMENTS LIMITED
dc.title"Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot": Krog in gesprek met Pablo Picassoen
dc.typeArticleen

Files

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: