NWU Institutional Repository

Die persepsies en rol van maatskaplike werkers ten opsigte van mensehandel

dc.contributor.authorMynhardt, Yolanda
dc.contributor.authorStrydom, Herman
dc.contributor.researchID10180761 - Strydom, Hermanus
dc.date.accessioned2016-02-12T13:11:18Z
dc.date.available2016-02-12T13:11:18Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractMaatskaplike werkers behoort ʼn belangrike rol te speel in dienslewering aan slagoffers van mensehandel en om hulle in aanraking te bring met die nodige hulpbronne. In hierdie ondersoek is die kennis en persepsies van maatskaplike werkers van verskillende organisasies ingewin ten einde vas te stel wat maatskaplike werkers se persepsies oor mensehandel is en wat hulle as hul rol in die bekamping van mensehandel beskou. In hierdie verkennende studie word die probleemstelling eerstens aangebied, waarna die navorsingsvrae, doelstelling en doelwitte ter sprake kom. Die benutte navorsings-metodologie binne die kwalitatiewe paradigma word hierna bespreek voordat die bevindinge aangebied word. Die bevindinge word in ʼn aantal temas en sub-temas verwoord, waarna die bespreking van die bevindinge, die aanbevelings en ʼn samevatting ter sprake komen_US
dc.identifier.citationMynhardt, Y. & Strydom, H. 2013. Die persepsies en rol van maatskaplike werkers ten opsigte van mensehandel. Social work/Maatskaplike werk, 49(1):22-37. [http://socialwork.journals.ac.za/pub/index]en_US
dc.identifier.issn0037-8054
dc.identifier.issn2312-7198 (Online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/16275
dc.identifier.urihttps://www.researchgate.net/publication/275603745_DIE_PERSEPSIES_EN_ROL_VAN_MAATSKAPLIKE_WERKERS_TEN_OPSIGTE_VAN_MENSEHANDEL
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.15270/49-1-74
dc.identifier.urihttp://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/74
dc.language.isootheren_US
dc.publisherStellenbosch Universityen_US
dc.titleDie persepsies en rol van maatskaplike werkers ten opsigte van mensehandelen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Social work-2013-49(1)-22.pdf
Size:
1.17 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: