NWU Institutional Repository

Die persepsies en rol van maatskaplike werkers ten opsigte van mensehandel

Loading...
Thumbnail Image

Date

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Stellenbosch University

Record Identifier

Abstract

Maatskaplike werkers behoort ʼn belangrike rol te speel in dienslewering aan slagoffers van mensehandel en om hulle in aanraking te bring met die nodige hulpbronne. In hierdie ondersoek is die kennis en persepsies van maatskaplike werkers van verskillende organisasies ingewin ten einde vas te stel wat maatskaplike werkers se persepsies oor mensehandel is en wat hulle as hul rol in die bekamping van mensehandel beskou. In hierdie verkennende studie word die probleemstelling eerstens aangebied, waarna die navorsingsvrae, doelstelling en doelwitte ter sprake kom. Die benutte navorsings-metodologie binne die kwalitatiewe paradigma word hierna bespreek voordat die bevindinge aangebied word. Die bevindinge word in ʼn aantal temas en sub-temas verwoord, waarna die bespreking van die bevindinge, die aanbevelings en ʼn samevatting ter sprake kom

Sustainable Development Goals

Description

Keywords

Citation

Mynhardt, Y. & Strydom, H. 2013. Die persepsies en rol van maatskaplike werkers ten opsigte van mensehandel. Social work/Maatskaplike werk, 49(1):22-37. [http://socialwork.journals.ac.za/pub/index]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By