Piet van der Schyff was vanaf 1958 tot 1963 as student en sedert 1971 as dosent, professor en departementshoof in Geskiedenis, universiteitsargivaris en geskiedskrywer verbonde aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Hy is die skrywer en medeskrywer van verskeie boeke oor historiese onderwerpe en het, met joernalistieke opleiding tot op graadvlak, oor hare heen verskeie wetenskaplike en 'n groot aantal aktualiteitsartikels in tydskrifte en koerante gepubliseer. Hierbenewens het hy aan etlike aktualiteitsprogramme op radio en televisie deelgeneem en was hy medewerker aan twee groot dokumentêre TV-reekse. Hy het ook oor jare heen wyd navorsing gedoen en historiese data versamel in argiewe en biblioteke oral in Suid-Afrika asook Brittanje, Nederland, Kanada, die VSA, Nieu-Seeland en Australië. Met hulle Karooplaas as basis, lê Piet hom tans toe op vryskut-geskiedskrywing.

Piet het sy beroepsloopbaan begin as redakteur vir publikasies in die Staatsargief, waarna hy medestigter en hoof was van die Politieke Argief aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat (later omskep in die Instituut vir Eietydse Geskiedenis), die argief van die ou Suid-Afrikaanse Rugbyraad (later die SA Rugbyvoetbalunie SARVU) en die PUK-Argief.

© 2003 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys

Inhoud:

Volume 1
Voorwoord en Inhoud
Afdeling 1: Sages en Gebeure
1.1 Wortels, Wording en Oorlewing
1.2 Uit Herinneringe se Wei...
1.3 Identiteit en Karakter
1.4 "Insout" / Ontgroening
1.5 Intervarsity-Glorie
1.6 Intervarsities: Dirigent-Kapings
1.7 Per Fiets... of te voet!
Afdeling 2: Legendes en Persoonlikhede
2.1 Dirk Postma: Van "Blikslagersknecht" tot professor en rektor
2.2 Jan Lion Cachet: Bekeerde Jood word "Regte Afrikaner"
2.3 Ferdinand Postma: "Die regte man, op die regte tyd!"
2.4 "Totius" : Myningenieur? ... Néé, "Onze Dichter", professor en kanselier
2.5 "Ou Kampies" (professor Jan Kamp)
2.6 "Stormvoël op die Bult"(professor APC Duvenage
2.7 Martha Lugtenburg: PUK se eerste damestudent
2.8 "Rabbo" Pasch : Vreeslose en joviale reus
2.9 DW ("Daantjie Donder") Krüger
2.10 HJ (Hennie "Klipoog") Bingle
2.11 WJ ("Wimpie") de Klerk: "Pa van verlig en verkramp"
2.12 "Dankie Tjaart!" (Tjaart van der Walt)
2.13 André P Brink: "Die begin van veel groter dinge"
2.14 Johan Claassen: " ? Sieraad vir ons voetbal"
2.15 Hans van Zyl: PUK se eie "Koos Meyer"
2.16 "Toy" Dannhauser: PUK se eie "Don Clarke"
2.17 FW de Klerk: PUK se Nobel Vredespryswenner
Afdeling 3: Ander Lekkers Stories
3.1 "Geagte Rektor, Dit spyt my baie …"
3.2 Sleep-stories
3.3 "Gaipianisme" aan die PUK (laat dertigerjare)
3.4 Visdam- en watervoorstories
3.5 Spokery in die militêre begraafplaas
3.6 "Die klankgrens en die gebreekte broek"
3.7 "Die oudstudente op hulle mouterbaaiks"
3.8 Die "Uitspan BaaisiekelHênnikêp>" (1956)
3.9 "Groot Frans" en "Prof Bossie" se drot(stootskraper)
3.10 Plattelandse fondswerwing en studentewerwing
3.11 Koue water vir dr!
3.12 Agter 'n gordyn, en "In Absentia"!
3.13 Verstrooide professore ...
Volume 2
Voorwoord en Bedankings
Afdeling 1: Sages
1.1 Die PUK in Tye van Oorlog
1.2 Die PUK en die VU
1.3 Studenteraad
1.4 Die Alabama
1.5 Van Optog tot Jool
1.6 "Die Edelste Sportsoort": Atletiek
Afdeling 2: Legendes
2.1 "Postma se Helde" ... Bingle-Huldeblyk
2.2 SPE Boshoff: Beeldbouer, Beelddraer
2.3 J Chris Coetzee: Akademiese Reus
2.4 G (Gerrit) Dekker: Veelsydige Akademiese Reus
2.5 DJ ("Rooibees") du Plessis: "Sy Lewe het ? Verskil Gemaak"
2.6 LJ (Wikus) du Plessis: "Politieke Profeet, ? hele Regiment!"
2.7 GTS ("Eisie") Eiselen: Genaakbaarheid en Aangebore Waardigheid
2.8 HG (Hansie) Schulze: Goedige Lewenshumor, Sielvolle Voordrag
2.9 HG (Henk) Stoker: Ondersoekende, Filosoferende Gees
2.10 JP ("Bok/Groot Bok") van der Merwe: Besielende en Uitbouende Stukrag
2.11 MM (Millie) van der Merwe (néé Radloff): Grondlegger, Kultuurmens
2.12 AJH van der Walt (1893-1972): "Vaderlander... Maar Nooit Chauvinis nie"
2.13 DJ (Dirk) van Rooy: "Vlugge Begrip, Besadigheid> en Nugterheid"
2.14 JC (Joon) van Rooy (1890-1954): "Bemiddelaar by Uitnemendheid"
2.15 S (Fanie/"Vaatjie") du Toit: "Vriend, Metgesel en Wapenbroer"
2.16 Piet van Maarleveld: "Piet Fotokuns"
2.17 MGL (Gustav) Bosman: "Prof. Bossie van die Bosveld"
2.18 TT (Theuns) Cloete: "Gestremdheid het my vleuels gegee"
2.19 PD (Pieter) de Villiers: Musiekman in murg en been
2.20 JD (Johan) van der Vyver: Apostel vir Menseregte
2.21 JS (Faan) du Plessis: "Ware Afrikaner-Aristokraat"
2.22 CJ (Carools) Reinecke: Strewer na Uitnemendheid
2.23 Theuns Eloff: Klein Mannetjie, Groot Hoogtes
2.24 Dick Putter: Ysterman... en Opperste Platjie!
2.25 Basie van Wyk: Bokke se Bleskop "Toordokter"!
2.26 Johan van der Schyff: "Ongelukkigste nie-Bok" word "Ongeluksbok"
2.27 Johan van Rensburg: "Onder hom het Alabama ? Revue-groep geword"
2.28 Rina Hugo: "Oral Wen sy Harte"
2.29 Anette Combrink: ? Sterk Krag aan die Stuur
Afdeling 3: Ander Lekker Stories
3.1 Die Tim Potgieter-breker
3.2 "Oom Koert word Gerek!"
3.3 "Wenke" aan Voetbal- en Hokkiespelers
3.4 All Black-trui... in PUK se Koshuisliga
3.5 "Om te Dans, of nie te Dans nie..."
3.6 "Die Saga van die Prikkelende Pukkies"
3.7 "Die vere maak die Voël"... Kleredragkwessies
3.8 Sommer Stoutighede
3.9 Steeds Ontgroening
3.10 Vlagstories
3.11 "Liegklub" Stories
3.12 Caput "Dagvaar" Krygkor... oor Rooikat!
3.13 Die Arrestasie van Job
3.14 Hoogmoed Kom tot ? Val
3.15 "Bros" -Korrels, "X Amin Vla Tirs", ens.
3.16 "Sak-en-As" Optog
3.17 Dasverkoping op Heimat se Stoep
3.18 Gat(H)land en 'Svleuel Stories
3.19 Intervarsity-Skakings
3.20 "Mans en Dames Stort Saam..."
3.21 "Spel Sonder Grense"
3.22 "Moabiete" vs "Filistyne" (Tokkelokke Rugbywedstryd)
3.23 Formidabele "Priester"
3.24 "Duisende Studente op die Walle van die Mooi"
3.25 "Oom Kaspaas" (Demps van der Merwe)
3.26 "Ongeluksvoëls" (Alabamas 1948)
3.27 Fiets- en Motordiewe Vasgetrek!
3.28 Verdere "Rooibees" –stories
3.29 "Warm uit die Oond"
3.30 "Die Groot Vlug" Skyn Soldate-aanval, 1944
3.31 "Prof. Bossie" –Stories
3.32 "Prof. Bossie" se "Begrafnis"
3.33 Hertzog en Peet Venter... ? Gedugte Paar
3.34 "Lui, Telefoon Lui!"
3.35 "Fires" en "Dawid Semelgat"
3.36 "Die Donkie! O, die Donkie!"
3.37 "Die Dawie Doep Saga"
3.38 Koshuis Klaagliedere
3.39 Varia Anekdotes
3.40 Studentekuns in die Duikweg

Recent Submissions