Show simple item record

dc.contributor.authorVan Breda, P.
dc.date.accessioned2012-04-13T08:46:54Z
dc.date.available2012-04-13T08:46:54Z
dc.date.issued1985
dc.identifier.citationVan Breda, P. 1985. Vrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike streekgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 18:27-31, Jul. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6437
dc.description.abstract• Opsomming: Die eietydse gebruik in Suid-Afrika om die ereburgerskap van 'n munisipaliteit aan 'n individu toe te ken, het in Engeland ontstaan en nie by die Romeine soos soms geargumenteer word nie. Gedurende die Middeleeue was die sogenaamde vrymanne die enigste persone in Engeland wat die volle voorregte van plaaslike bestuursgebiede ("boroughs") geniet het. Die woord "vryman" het egter as gevolg van wetgewing wat gedurende die 19de eeu aanvaar is, sy oorspronklike betekenis en baie van sy prestigewaarde verloor. Gevolglik is 'n nuwe "titel" in 1885 geskep om aan vooraanstaande persone toe te ken, naamlik "erevryman" ("honorary freeman") wat in Afrikaans ereburgerskap genoem word. Ereburgerskap is 'n eerbewys wat in Suid-Afrika sedert die tweede helfte van die twintigste eeu deur die raad van 'n munisipaliteit betoon word aan persone wat dit na so 'n raad se mening waardig is. Dit hou geen materiële voordele vir die ontvanger in nie. In Kaapland en Natal word ereburgerskappe toegeken ingevolge ordonnansies waarin spesifiek na ereburgerskap verwys word. In die Vrystaat en Transvaal bestaan nie ordonnansies waarin spesifiek vir die toekenning van ereburgerskap voorsiening gemaak word nie en toekenning daar geskied kragtens die algemene bevoegdheid van munisipale rade. Die gebruik om die vryheid van toegang tot stede en dorpe aan militêre eenhede toe te ken, het in die Britse hoofstad Londen ontstaan. Dit is 'n simboliese bewys van die vertroue wat die burgerlike bevolking in 'n bepaalde militêre eenheid het.en_US
dc.description.abstract• Summary: The contemporary custom in South Africa of conferring the honorary citizenship of a municipality on an individual originated in England and not, as at times argued, with the Romans. During the Middle Ages the so-called freemen were the only persons in England who enjoyed the full privileges of local management areas (boroughs). The word "freeman" did, however, as a result of legislation passed in the 19th century, lose its original meaning and much of its prestige value. Consequently a new title was created in 1885 to give to prominent people, namely "honorary freeman" (in Afrikaans known as "ereburgerskap"). In South Africa honorary freeman is an honour which has been granted since the second half of the 20th century by the council of a municipality to persons who in their opinion are worthy of it. There are no financial benefits attached to it for the recipient. In the Cape and Natal honorary citizenships are granted by ordinances in which honorary citizenship is specifically described. There are no ordinances of this kind in the Free State and Transvaal; there it is done in accordance with the authority vested in municipal councils. The tradition of granting freedom of entry into towns and cities to military units originated in London, England. It is a symbolic gesture by the civilian population to indicate their faith in a specific military unit.
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleVrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record