Show simple item record

dc.contributor.authorMeyer, Michael J
dc.date.accessioned2012-03-16T08:36:11Z
dc.date.available2012-03-16T08:36:11Z
dc.date.issued1997
dc.identifier.citationMeyer, M.J. 1997. Privatising South Africa by dictum: a review. New contree, 42:63-80, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6332
dc.description.abstractOnlangse inisiatiewe om staatsbeheerde ondernemings in Suid-Afrika te privatiseer, met die sogenaamde doel om, inter alia, die ANC-beheerde Regering vir Nasionale Eenheid (RNE) se Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) te befonds, toon 'n enorme paradigma-skuif in terme van die ANC se oorspronklike ekonomiese beleid. Hierdie skuif verteenwoordig 'n radikale wegbeweeg van openbare besitreg SODS vasgelê in die Vryheidsmanifes, na die huidige toegewing aan 'n Wêreldbank / Internasionale Monetêre Fonds-styl makro-ekonomiese strategie, wat privatisering voorstel as 'n fundamentele wondermiddel vir die kwale van die openbare sektor en versnelde dienslewering. Nietemin, dit blyk dat hierdie strategie die HOP, sowel in die wyse as die uitvoering daarvan, marginaliseer. Dit is ironies dat 'n privatiseringsprogram wat gedurende die laat 1980s, te midde van ernstige dreigemente van hernasionalisasie deur die ANC en sy huidige vennote -die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die Suid-Afrikaanse Vakverbond COSATO - nou aktief deur die RNE nagestreef word, selfs in die huidige klimaat van uiterste teëstand deur die SAKP en die Suid-Afrikaanse Vakverbond. Hierdie artikel ondersoek die privatiseringsproses van die ANC-bewind in terme van die standpunt dat hierdie proses nie net uiters geheimsinnig voorkom nie, maar ook plaasgevind het sonder regmatige deelname en konsultasie met die wye publiek en die ANC se huidige vennote. Die gevolgtrekking wat hier beredeneer word is dat privatisering geïmplementeer word as 'n onverhandelbare ontwikkelingsmeganisme - 'n beleidsinstrument deur dictum.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titlePrivatising South Africa by dictum: a review.en_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record