• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1997 No 42
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1997 No 42
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Privatising South Africa by dictum: a review.

    Thumbnail
    View/Open
    No_42(1997)_Meyer_MJ.pdf (1.988Mb)
    Date
    1997
    Author
    Meyer, Michael J
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Onlangse inisiatiewe om staatsbeheerde ondernemings in Suid-Afrika te privatiseer, met die sogenaamde doel om, inter alia, die ANC-beheerde Regering vir Nasionale Eenheid (RNE) se Heropbou- en Ontwikkelingsprogram (HOP) te befonds, toon 'n enorme paradigma-skuif in terme van die ANC se oorspronklike ekonomiese beleid. Hierdie skuif verteenwoordig 'n radikale wegbeweeg van openbare besitreg SODS vasgelê in die Vryheidsmanifes, na die huidige toegewing aan 'n Wêreldbank / Internasionale Monetêre Fonds-styl makro-ekonomiese strategie, wat privatisering voorstel as 'n fundamentele wondermiddel vir die kwale van die openbare sektor en versnelde dienslewering. Nietemin, dit blyk dat hierdie strategie die HOP, sowel in die wyse as die uitvoering daarvan, marginaliseer. Dit is ironies dat 'n privatiseringsprogram wat gedurende die laat 1980s, te midde van ernstige dreigemente van hernasionalisasie deur die ANC en sy huidige vennote -die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die Suid-Afrikaanse Vakverbond COSATO - nou aktief deur die RNE nagestreef word, selfs in die huidige klimaat van uiterste teëstand deur die SAKP en die Suid-Afrikaanse Vakverbond. Hierdie artikel ondersoek die privatiseringsproses van die ANC-bewind in terme van die standpunt dat hierdie proses nie net uiters geheimsinnig voorkom nie, maar ook plaasgevind het sonder regmatige deelname en konsultasie met die wye publiek en die ANC se huidige vennote. Die gevolgtrekking wat hier beredeneer word is dat privatisering geïmplementeer word as 'n onverhandelbare ontwikkelingsmeganisme - 'n beleidsinstrument deur dictum.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6332
    Collections
    • New Contree: 1997 No 42 [16]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV