• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1997 No 42
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 1997 No 42
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Relaxing the reflexes: reflections on Hordotus' "historical truth".

    Thumbnail
    View/Open
    No_42(1997)_Allen_GR.pdf (1.960Mb)
    Date
    1997
    Author
    Allen, Geoff R
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Een van die mees kontensieuse vraagstukke onder historici wentel tans om die geldigheid van "postmoderne" historiese teorie en praktyk (en by uitstek, antifondasionalisme en die daaruit vloeiende ontkenning van die in-beginsel moontlikheid van waarheid in Geskiedenis). Hierdie artikel beoog 'n eerste stap in 'n ondersoek of hierdie waarheidsbeskouing, binne die konteks van Geskiedenis, werklik radikaal is, of bloot die rhetoriek van 'n "nuwe konserwatisme". Die benadering wat gevolg is, behels 'n analise van die praktiese waarheidsbeskouing en die rol van "navorsing" in die werk van die vroegste Westerse historikus: Herodotus van Halikarnassus, binne die toepaslike intellektuele konteks. Hieruit blyk dit dat Herodotus se waarheidsaansprake nog absoluut nog fundamentalisties was nie, maar eerder op metodologiese gronde berus het, wat die sentrale rol van navorsing in Geskiedenis beklemtoon. Ter afsluiting word voorgestel dat, binne die konteks van Geskiedenis, "postmoderne" en klassieke waarheidsbeskouings eerder retories as konseptueel verskil. Die kwessie van die rol en plek van navorsing en metodologie in Geskiedenis is egter veel belangriker. 'Postmoderniste" wat deur die gevestigde historiese gemeenskap ernstig opgeneem wil word, sal Ban hierdie dimensie van hulle werk besondere aandag moet skenk. "The historian is the ghostwriter of the past." - (Leonard Krieger)
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/6330
    Collections
    • New Contree: 1997 No 42 [16]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV