NWU Institutional Repository

Relaxing the reflexes: reflections on Hordotus' "historical truth".

dc.contributor.authorAllen, Geoff R
dc.date.accessioned2012-03-16T08:07:59Z
dc.date.available2012-03-16T08:07:59Z
dc.date.issued1997
dc.description.abstractEen van die mees kontensieuse vraagstukke onder historici wentel tans om die geldigheid van "postmoderne" historiese teorie en praktyk (en by uitstek, antifondasionalisme en die daaruit vloeiende ontkenning van die in-beginsel moontlikheid van waarheid in Geskiedenis). Hierdie artikel beoog 'n eerste stap in 'n ondersoek of hierdie waarheidsbeskouing, binne die konteks van Geskiedenis, werklik radikaal is, of bloot die rhetoriek van 'n "nuwe konserwatisme". Die benadering wat gevolg is, behels 'n analise van die praktiese waarheidsbeskouing en die rol van "navorsing" in die werk van die vroegste Westerse historikus: Herodotus van Halikarnassus, binne die toepaslike intellektuele konteks. Hieruit blyk dit dat Herodotus se waarheidsaansprake nog absoluut nog fundamentalisties was nie, maar eerder op metodologiese gronde berus het, wat die sentrale rol van navorsing in Geskiedenis beklemtoon. Ter afsluiting word voorgestel dat, binne die konteks van Geskiedenis, "postmoderne" en klassieke waarheidsbeskouings eerder retories as konseptueel verskil. Die kwessie van die rol en plek van navorsing en metodologie in Geskiedenis is egter veel belangriker. 'Postmoderniste" wat deur die gevestigde historiese gemeenskap ernstig opgeneem wil word, sal Ban hierdie dimensie van hulle werk besondere aandag moet skenk. "The historian is the ghostwriter of the past." - (Leonard Krieger)en_US
dc.identifier.citationAllen, G.R. 1997. Relaxing the reflexes: reflections on Hordotus' "historical truth". New contree, 42:44-59, Nov. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6330
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleRelaxing the reflexes: reflections on Hordotus' "historical truth".en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_42(1997)_Allen_GR.pdf
Size:
1.96 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: