NWU Institutional Repository

A history of masculinities in South Africa: context and parameters.

dc.contributor.authorViney, Ron
dc.date.accessioned2012-03-15T07:59:48Z
dc.date.available2012-03-15T07:59:48Z
dc.date.issued1999
dc.description.abstractDie geskiedenis van manlikheid is 'n relatief nuwe genre waarin Suid-Afrikaanse academici begin beweeg. Geslagsidentiteit en identiteitsvorming het vanaf die 1980s wêreldwyd meer aandag begin geniet. Identiteite word as belangrike faktore gesien in die vorming en instandhouding van gemeenskappe en kan die verloop van die geskiedenis net so veel as klas, ras, ouderdom, ens., beïnvloed. Die doel is om 'n werkbare voorstel vir die skryf van 'n geskiedenis van manlikheid uiteen te sit. Om die doelstelling te bereik word daar kortliks gekyk na wat manlikheid, identiteit, vrouestudies, mansstudies en geslagsstudies behels. Die geskiedenis van manlikheid handel oor identiteite en persepsies van wat dit is om 'n man te wees en wat die rol van so 'n identiteit in die samelewing is. Tradisionele geskiedenisse wat meestal deur mans geskryf is (asook die wat deur vrouens vir vrouegeskiedenis geskryf is) dui op neutrale geslagsidentiteite. Die doel van manlikheidsgeskiedenis is dus om die geslagsidentiteit uit te lig.en_US
dc.identifier.citationViney, R. 1999. A history of masculinities in South Africa: context and parameters. New contree, 45:85-97, Sept. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/6297
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDepartment of History, University of North-Westen_US
dc.titleA history of masculinities in South Africa: context and parameters.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_45(1999)_Viney_R.pdf
Size:
1.6 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: