Contree: 1991 No 29

Contents
No. 29, April 1991
Articles
- Segregation and plague: King William's Town and the plague outbreaks of 1900 - 1907. / Caldwell, S
- Langeberg Koöperasie Bpk, 1938 - 1954: 'n triomf in sosiale en ekonomiese koöperasie. / Van Zyl, DJ
- Preservation of the Bokaap, Cape Town: changes in attitudes and actions. / Truluck, TF & Cook, G
- Die Bloemfonteinse oproer van 1925. / Le Roux, CJP
Book reviews
- Appel, A. 1988. Die distrik Oudtshoorn tot die tagtigerjare van die 19de eeu: 'n sosio-ekonomiese studie. [Boek resensie] / Van der Schyff, PF
- Bonner, P. 1989. Holding their ground: class, locality and culture in 19th and 20th century South Africa. [Book review] / Liebenberg, MMB
- Burman, J. 1990. In the footsteps of Lady Anne Barnard. [Book review] / Wilson, J
- Duminy, A. & Guest, B. 1989. Natal and Zululand from earliest times to 1910: a new history. [Book review] / Heydenrych, L
- Moss, G. & Obery, I. 1989. South African Review 5. [Book review] / O'Malley, K
- Phillips, H. 1990. "Black October": the impact of the Spanish Influenza Epidemic of 1918 on South Africa from the Archives year book for South African history 53(1). [Book review] / Webb, DA
- Preller, G.S. 1988. Joernaal van 'n trek: uit die dagboek van Erasmus Smit. [Boek resensie] / Van der Schyff, PF
- Schoeman, K. 1989. Olive Schreiner: 'n lewe in Suid-Afrika 1855 - 1881. [Boek resensie] / Marais, JL
- Thompson, P.S. 1990. Natalians first: separatism in South Africa 1909 - 1961. [Book review] / Minnaar, AdV
- Wessels, A. 1987. Die oorlogsherinneringe van kommandant Jacob Petrus Neser. [Boek resensie] / Changuion, L
Editorial
'Microhistory' - a different look at the past
In terminology and literature local history is specified by various concepts. Apart from local, urban, rural, everyday, environmental and regional history the term local lore is often used as a synonym for this branch of history.
The local historian's interest is indeed in place. To him it forms the decor of history, enabling him to analyse aspects of the past from the perspective of the 'smallest possible social and spacial units'. Its focus on the immediate locale thus provides local history with a different angle than that of national history. Where the latter is actually 'history from above' or from the 'high structures', local history - as an inherent part of social history - concentrates on the 'lower levels'. It studies the individual, group and community in the smaller world or microcosm historically and in its totality (i.e. in width and in depth). The premise is a reconstruction 'from the bottom up', with the 'ordinary', 'everyday' and even 'forgotten' person obtaining a place in history.
This issue of Contree includes examples of such an approach. The focus is on the Bokaap, King William's Town, Bloemfontein during the mid-1920s and, in a broader context, the Langeberg region with its fruit farming. All these articles fit in well with the definition of local history as the 'study of past events and of people or groups in a given geographic area, in and through time.'
Contree and the future
The journal Contree has been published since January 1977 by the HSRC on behalf of the Division for local and Regional History Research. Its objective is to co-ordinate and promote research in this field of study. During 1990 the HSRC completed a wide-ranging programme of organization development which inter alia resulted in the fact that the HSRC itself will not be publishing Contree after 1991. In the meantime negotiations are under way with the Rand Afrikaans University with a view to their taking over and running the journal from early next year. More information on this will appear in the October 1991 issue of Contree.
Redaksioneel
'Mikrogeskiedenis' - 'n ander blik op die verlede
In die vaktaal en -literatuur word plaaslike geskiedenis met 'n verskeidenheid terme omskryf. Behalwe vir lokale, stedelike, landelike, alledaagse, omgewings- en streekgeskiedenis word die konsep heemkunde dikwels as 'n sinoniem vir hierdie vertakking van geskiedenis gebruik.
Die plaaslike historikus se belangstelling is inderdaad in plek. Dit vorm vir hom die dekor van die geskiedenis en stel hom in staat om aspekte van die verlede vanuit die perspektief van die 'smallest possible social and spacial units' te ontleed. Sy onmiddellik-lokale benadering en funksie gee aan plaaslike geskiedenis dus 'n ander invalshoek as die van die nasionale geskiedenis. Laasgenoemde is eintlik 'geskiedenis van bo af', vanuit die 'boonste strukture'. Plaaslike geskiedenis - as inherente deel van sosiale geskiedenis - is daarenteen op die 'onderste vlakke' toegespits. Sodoende word die enkeling, groep en gemeenskap in die kleiner wereld of mikrokosmos histories, in sy totaliteit (d.w.s. in breedte en diepte) bestudeer. Die uitgangspunt is 'n rekonstruksie van 'onder af' waar die 'gewone', 'alledaagse' en selfs 'vergete' mens 'n staanplek in die geskiedenis verwerf.
Voorbeelde van so 'n benadering is in die uitgawe van Contree opgeneem. Daar word naamlik gefokus op die Bokaap, King William's Town, Bloemfontein in die middel-twintigerjare van hierdie eeu en, in 'n ietwat breër verband, die Langebergstreek met sy vrugtebedryf. Al die bydraes sluit mooi aan by die definisie van plaaslike geskiedenis as die 'study of past events and of people or groups in a given geographic area, in and through time.'
Contree en die toekoms
Sedert Januarie 1977 word die vaktydskrif Contree deur die RGN gepubliseer ten behoewe van die Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing met die doel om navorsing op hierdie gebied te koördineer en te bevorder. Gedurende 1990 bet die RGN 'n ingrypende program van organisasie-ontwikkeling afgehandel; dit het onder meer tot gevolg dat Contree na 1991 nie meer deur die RGN self uitgegee sal word nie. Onderhandelinge is intussen aangeknoop met die Randse Afrikaanse Universiteit om Contree vroeg aanstaande jaar oor te neem en te bedryf. Nadere besonderhede hieroor verskyn in die Oktober 1991-uitgawe van die tydskrif.
Recent Submissions
-
Wessels, A. 1987. Die oorlogsherinneringe van kommandant Jacob Petrus Neser. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Thompson, P.S. 1990. Natalians first: separatism in South Africa 1909 - 1961. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Schoeman, K. 1989. Olive Schreiner: 'n lewe in Suid-Afrika 1855 - 1881. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Preller, G.S. 1988. Joernaal van 'n trek: uit die dagboek van Erasmus Smit. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Phillips, H. 1990. "Black October": the impact of the Spanish Influenza Epidemic of 1918 on South Africa from the Archives year book for South African history 53(1). [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Moss, G. & Obery, I. 1989. South African Review 5. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Duminy, A. & Guest, B. 1989. Natal and Zululand from earliest times to 1910: a new history. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Burman, J. 1990. In the footsteps of Lady Anne Barnard. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Bonner, P. 1989. Holding their ground: class, locality and culture in 19th and 20th century South Africa. [Book review]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Appel, A. 1988. Die distrik Oudtshoorn tot die tagtigerjare van die 19de eeu: 'n sosio-ekonomiese studie. [Boek resensie]
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991) -
Die Bloemfonteinse oproer van 1925.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)• Opsomming: Hierdie oproer was een van talle swart opstande in die twintigerjare teen sosiaal-ekonomiese probleme in stedelike sentra regdeur Suid-Afrika. Die direkte oorsake van die oproer was die munisipale ... -
Preservation of the Bokaap, Cape Town: changes in attitudes and actions.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)• Opsomming: Die Bokaap is 'n kenmerkende Kaapse Moslem-woonbuurt wes van die sentrale sakegebied van Kaapstad wat die tand van die tyd, handelsindringing en apartheidswetgewing oorleef het. Hierdie artikel is 'n studie ... -
Langeberg Koöperasie Bpk, 1938 - 1954: 'n triomf in sosiale en ekonomiese koöperasie.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)• Opsomming: Langeberg Koöperasie is in 1938 gestig uit die behoefte aan 'n infrastruktuur om die vrugte- en groentebedryf in die Langebergstreek te bevorder. Die dorp Ashton as sentrum van die koöperasie het gevolglik ... -
Segregation and plague: King William's Town and the plague outbreaks of 1900 - 1907.
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)• Opsomming: Studies oor die geskiedenis van builepes in Kaapstad en Port Elizabeth het 'n noue verband aangetoon tussen 'n Victoriaanse obsessie met sanitasie en die ontwikkeling van stedelike segregasie in Suid-Afrika. ...