NWU Institutional Repository

Kannaland - 'n verdwene streeknaam.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Appel, André

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC

Abstract

• Opsomming: Nadat dit vir die eerste keer in 1752 op die togkaart van die Beutler-ekspedisie ingeskryf is, het die benaming Kannaland teen die volgende dekade 'n algemene geografiese verwysing geword. Ten spyte van verskillende skryfwyses hou die naam waarskynlik verband met die gannabos, ook bekend as seepganna, wat destyds 'n bekende plant in die Karoostreke was. Kannaland was egter nooit 'n akkurate gebiedsomskrywing nie sodat groter of kleiner dele van die huidige Klein Karoo daarmee bedoel is. Om hierdie rede vind dit ook nooit, hoewel dit gedurende die tweede helfte van die agtiende eeu 'n populêre benaming onder die koloniste was, in amptelike administratiewe of kerklike kringe neerslag nie.
• Summary: In 1752 the name Kannaland appeared for the first time on a Map, that of the Beutler expedition. Ten years later it was already a generally accepted geographical reference. Although diversely spelt, the name seems to be derived from the ganna (lye-bush), also called seepganna, a plant well known at that time in the Karroo regions. Kannaland was at no stage accurately demarcated and the name referred to larger or smaller parts of the present Little Karroo. Thus, despite its popularity among the colonists in the second half of the eighteenth century, the name was never applied officially by the government or the church.

Description

Keywords

Citation

Appel, A. 1982. Kannaland - 'n verdwene streeknaam. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 11:28-31, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By