NWU Institutional Repository

Kannaland - 'n verdwene streeknaam.

dc.contributor.authorAppel, André
dc.date.accessioned2012-02-06T09:07:15Z
dc.date.available2012-02-06T09:07:15Z
dc.date.issued1982
dc.description.abstract• Opsomming: Nadat dit vir die eerste keer in 1752 op die togkaart van die Beutler-ekspedisie ingeskryf is, het die benaming Kannaland teen die volgende dekade 'n algemene geografiese verwysing geword. Ten spyte van verskillende skryfwyses hou die naam waarskynlik verband met die gannabos, ook bekend as seepganna, wat destyds 'n bekende plant in die Karoostreke was. Kannaland was egter nooit 'n akkurate gebiedsomskrywing nie sodat groter of kleiner dele van die huidige Klein Karoo daarmee bedoel is. Om hierdie rede vind dit ook nooit, hoewel dit gedurende die tweede helfte van die agtiende eeu 'n populêre benaming onder die koloniste was, in amptelike administratiewe of kerklike kringe neerslag nie.en_US
dc.description.abstract• Summary: In 1752 the name Kannaland appeared for the first time on a Map, that of the Beutler expedition. Ten years later it was already a generally accepted geographical reference. Although diversely spelt, the name seems to be derived from the ganna (lye-bush), also called seepganna, a plant well known at that time in the Karroo regions. Kannaland was at no stage accurately demarcated and the name referred to larger or smaller parts of the present Little Karroo. Thus, despite its popularity among the colonists in the second half of the eighteenth century, the name was never applied officially by the government or the church.
dc.identifier.citationAppel, A. 1982. Kannaland - 'n verdwene streeknaam. Contree : Tydskrif vir Suid-Afrikaanse stedelike en streeksgeskiedenis = Contree : Journal for South African urban and regional history. 11:28-31, Jan. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4968]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5449
dc.language.isootheren_US
dc.publisherAfdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRCen_US
dc.titleKannaland - 'n verdwene streeknaam.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_11(1982)_Appel_A.pdf
Size:
832.99 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: