• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2011 No 61
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • New Contree
    • New Contree: 2011 No 61
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899 - 1902)

    Thumbnail
    View/Open
    No_61(2011)_Wassermann_J.pdf (180.3Kb)
    Date
    2011
    Author
    Wassermann, Johan
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    • Opsomming: In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die voor-oorlogse bestuur van Britse onderdane wat historiese, kulturele en bloed bande met die republieke gehad het tot dusver min aandag geniet. In die lig hiervan, word in die artikel die bestuur deur die Kolonie van Natal van hul Afrikaner onderdane, in die opbou tot die oorlog, onder die loep geneem. Deur gebruik te maak van ʼn teoretiese raamwerk met lojaliteit as ʼn fokus word die bestuur van Natal Afrikaners deur die Natalse owerhede in terme van vuurwapen besit; betrokkenheid in die militêre magte en algemene optrede, ondersoek. Hoewel Natal Afrikaners, in die algemeen slegs dislojaal in woord en denke en nie in daad was nie, het die Natalse owerhede dit anders beskou. Vir laasgenoemde was ʼn simpatieke lojaliteit teenoor die republieke niks anders as ʼn dislojaliteit teenoor die Natalse en imperiale owerhede nie. As gevolg daarvan, ondanks die feit dat min bewyse daarvoor bestaan het, is Natal Afrikaners in die aanloop tot die oorlog deur hul regering gewantrou en met die uitbreek van die oorlog versaak.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/5186
    Collections
    • New Contree: 2011 No 61 [12]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV