NWU Institutional Repository

The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899 - 1902)

dc.contributor.authorWassermann, Johan
dc.date.accessioned2012-01-13T11:24:42Z
dc.date.available2012-01-13T11:24:42Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstract• Opsomming: In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die voor-oorlogse bestuur van Britse onderdane wat historiese, kulturele en bloed bande met die republieke gehad het tot dusver min aandag geniet. In die lig hiervan, word in die artikel die bestuur deur die Kolonie van Natal van hul Afrikaner onderdane, in die opbou tot die oorlog, onder die loep geneem. Deur gebruik te maak van ʼn teoretiese raamwerk met lojaliteit as ʼn fokus word die bestuur van Natal Afrikaners deur die Natalse owerhede in terme van vuurwapen besit; betrokkenheid in die militêre magte en algemene optrede, ondersoek. Hoewel Natal Afrikaners, in die algemeen slegs dislojaal in woord en denke en nie in daad was nie, het die Natalse owerhede dit anders beskou. Vir laasgenoemde was ʼn simpatieke lojaliteit teenoor die republieke niks anders as ʼn dislojaliteit teenoor die Natalse en imperiale owerhede nie. As gevolg daarvan, ondanks die feit dat min bewyse daarvoor bestaan het, is Natal Afrikaners in die aanloop tot die oorlog deur hul regering gewantrou en met die uitbreek van die oorlog versaak.en_US
dc.identifier.citationWassermann, J. 2011. The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899 - 1902). New Contree : A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa. 61:1-30, May. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969]en_US
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/5186
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSchool for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West Universityen_US
dc.subjectAnglo-Boer War
dc.subjectSouth African War
dc.subjectCivilians
dc.subjectLoyalty
dc.subjectNatal Colony
dc.subjectBritish Empire
dc.subjectNatal Afrikaners
dc.subjectDutch districts
dc.subjectSpies
dc.subjectFirearms
dc.subjectCadets
dc.subjectRifle associations
dc.titleThe colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899 - 1902)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
No_61(2011)_Wassermann_J.pdf
Size:
180.35 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: