Search
Now showing items 1-10 of 12
Cape Town in 1829.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
Na die Britse besetting van die Kaap (1806) het die bevolking van die moederstad stadig toegeneem; teen 1829 was die inwonertal ruim 18000 en het bestaan uit invloedryke Engelse handelaars, Hollandssprekende ...
Meerhoffkasteel - historiese heuwel in die Hardeveld.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
In die gebied bekend as die Hardeveld, sowat vyftien kilometer wes van die dorpie Nuwerus in die Kaapprovinsie, lê die piramidale spitskoppie Meerhoffkasteel. Hierdie heuwel lê ver van die woelige beskawing, ...
The persistence of the casual poor in Johannesburg.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
Hierdie artikel vestig die aandag van stedelike geskiedskrywers en
historiese geograwe op die verwaarlosing van die geleentheidsarmes
in Suid-Afrika se stedelike gebiede, veral dié in Johannesburg. Die
skrywers ...
Fort England as a military base.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
Tans is Fort England in Grahamstad ʼn sielsieke-inrigting. Dit het oorspronklik bekend gestaan as die East Barracks en was die brandpunt van die vroegste nedersetting op die Kaapse Oosgrens. Fort England was ...
Van Jaarsveld, F.A. 1980. Westerse historiografie en geskiedenisfilosofie. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
Gordon-Brown, A. 1979. The settlers' press: seventy years of printing in Grahamstown (1830 - 1900) covering the publication of books, pamphlets, directories, almanacs and newspapers with historical notes, anecdotes and contemporary illustrations. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
Child, D. 1979. A merchant family in early Natal. Diaries and letters of Joseph and Marianne Churchill, 1850 to 1880. [Book review]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
Lombard, R.T.J. 1980. Ermelo 1880 - 1980. [Boek resensie]
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
Van Nazareth tot Middelburg.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
Die distrik Middelburg was aanvanklik deel van die Republiek van
Lydenburg. In 1860, dit wil sê nog voordat daar in 1864 tot die
stigting van die dorp Middelburg oorgegaan is, is hierdie gebied by
die ...
Die betekenis van 'n streeksargief vir die Vaaldriehoek.
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
• Opsomming:
Die Vaaldriehoek met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging as hoofsentra is reeds bestempel as die Ruhrgebied van die Suid-Afrikaanse industriële streke. As gevolg van die streek se relatiewe afgesonderdheid ...