The persistence of the casual poor in Johannesburg.
Abstract
• Opsomming:
Hierdie artikel vestig die aandag van stedelike geskiedskrywers en
historiese geograwe op die verwaarlosing van die geleentheidsarmes
in Suid-Afrika se stedelike gebiede, veral dié in Johannesburg. Die
skrywers wys daarop dat die verskynsel van geleentheidsarmes van
oudsher in die stedelike opset voorkom, maar dat daar tot dusver
weinig navorsing oor die lewenspatroon en bestaanswyse van
hierdie groep gedoen is. Die beroepe wat die geleentheidsarmes
beoefen, val in die informele arbeidsektor. Histories wil dit
voorkom of die geleentheidsarmes wanneer hulle gedwing word om
ʼn bepaalde beroep te staak, op ʼn later tydstip weer in ʼn ander
informele beroep tereg kom. • Summary:
This paper draws the attention of urban historians and historical
geographers to the neglect of the casual poor in South Africa's
cities, more particularly those in Johannesburg. Evidence is
presented to show that the casual poor have been an ever-present
constituent in the urban milieu. Their life-style and their modes of
existence have so far received little attention. The occupations of
the casual poor are those of the urban informal sector. It is
suggested that the casual poor are squeezed out of one informal
income niche only to reappear at a later time in an alternative
informal occupation.