Die strewe tot etniese konsolidasie en nasionale selfverwesenliking by die Ndeble van Transvaal
Loading...
Date
Authors
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
North-West University (South Africa)
Record Identifier
Abstract
Die Ndebele bevind hulle binne 'n inter-etniese
sisteem wat uit verskeie sub sisteme saamgestel
is. As gevolg van verskeie redes en druk wat
uitgeoefen is, het die Ndebele bepaalde nasionale
oogmerke nagestreef. In die proses is verskeie
etniese fokuspunte, wat as bel angrik beskou is,
beklemtoon. Wat die Suid-Ndebele betref is die
belangrikste praktiese probleme met die oog op
die instelling van 'n gebiedsowerheid en 'n wetgewende vergadering oorbrug en het hulle daarin
geslaag om hulle oogmerke sander bloedvergieting
te verwesenlik. In beginsel en ten opsigte van
praktyk het die strewe van die Ndebele nie van
die ander etniese groepe wat in die teoreti e se
hoofstuk bespreek is, verskil nie. Die belangrikste verskil wat wel bestaan het, is dat die
Suid-Afrikaanse regering, in teenstelling met
regerings elders, positief ten opsigte van die erkenning van etniese eenhede en hulle nasionale
strewes ingestel is.
Sustainable Development Goals
Description
PhD (Ontwikkelingsadministrasie), North-West University, Potchefstroom Campus
