NWU Institutional Repository

Die strewe tot etniese konsolidasie en nasionale selfverwesenliking by die Ndeble van Transvaal

dc.contributor.advisorMaritz, C.J.
dc.contributor.advisorKotzé, D.A.
dc.contributor.authorCoetzee, C.J.
dc.date.accessioned2023-06-15T07:28:26Z
dc.date.available2023-06-15T07:28:26Z
dc.date.issued1980
dc.descriptionPhD (Ontwikkelingsadministrasie), North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractDie Ndebele bevind hulle binne 'n inter-etniese sisteem wat uit verskeie sub sisteme saamgestel is. As gevolg van verskeie redes en druk wat uitgeoefen is, het die Ndebele bepaalde nasionale oogmerke nagestreef. In die proses is verskeie etniese fokuspunte, wat as bel angrik beskou is, beklemtoon. Wat die Suid-Ndebele betref is die belangrikste praktiese probleme met die oog op die instelling van 'n gebiedsowerheid en 'n wetgewende vergadering oorbrug en het hulle daarin geslaag om hulle oogmerke sander bloedvergieting te verwesenlik. In beginsel en ten opsigte van praktyk het die strewe van die Ndebele nie van die ander etniese groepe wat in die teoreti e se hoofstuk bespreek is, verskil nie. Die belangrikste verskil wat wel bestaan het, is dat die Suid-Afrikaanse regering, in teenstelling met regerings elders, positief ten opsigte van die erkenning van etniese eenhede en hulle nasionale strewes ingestel is.en_US
dc.description.thesistypeDoctoralen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/41771
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.titleDie strewe tot etniese konsolidasie en nasionale selfverwesenliking by die Ndeble van Transvaalen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Coetzee_C.J..pdf
Size:
10.19 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: