NWU Institutional Repository

Die tweede Britse verowering van die Kaap, 1806

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University (South Africa)

Abstract

Die Tweede Britse Verowering van die Kaap dien as ʼn bewys vir die stelIing dat die lotgevalle van die Kaap, soos dié van Suid-Afrika later, grotendeels bepaal is deur gebeure duisende myle daarvandaan in Europa. In die tydperk van die geskiedenis waaroor hierdie verhandeling gaan, is die Kaap ingetrek in die maalstroom van Europese verhoudinge en het dit ʼn pion geword op die skaakbord van Europese diplomasie, waarin Brittanje, Nederland en Frankryk belangrike rolle vervul het. Europa, saam met Brittanje, was gewikkel in ʼn stryd teen die staatkundige ideale van die Franse keiser Napoleon I. In hierdie stryd was die ongelukkige Nederland, wat min tekens van sy vorige glorie oorgehou het, ʼn onwilIige en magtelose toeskouer.

Description

MA (Geskiedenis), North-West University, Potchefstroom Campus

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By