NWU Institutional Repository

Die tweede Britse verowering van die Kaap, 1806

dc.contributor.authorErasmus, Lourens Jacobus
dc.contributor.researchIDDu Plessis, J.S.
dc.date.accessioned2022-01-27T13:14:10Z
dc.date.available2022-01-27T13:14:10Z
dc.date.issued1972
dc.descriptionMA (Geskiedenis), North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractDie Tweede Britse Verowering van die Kaap dien as ʼn bewys vir die stelIing dat die lotgevalle van die Kaap, soos dié van Suid-Afrika later, grotendeels bepaal is deur gebeure duisende myle daarvandaan in Europa. In die tydperk van die geskiedenis waaroor hierdie verhandeling gaan, is die Kaap ingetrek in die maalstroom van Europese verhoudinge en het dit ʼn pion geword op die skaakbord van Europese diplomasie, waarin Brittanje, Nederland en Frankryk belangrike rolle vervul het. Europa, saam met Brittanje, was gewikkel in ʼn stryd teen die staatkundige ideale van die Franse keiser Napoleon I. In hierdie stryd was die ongelukkige Nederland, wat min tekens van sy vorige glorie oorgehou het, ʼn onwilIige en magtelose toeskouer.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/38256
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West University (South Africa)en_US
dc.subjectBritishen_US
dc.subjectCape of Good Hope (South Africa)en_US
dc.subjectKaap die Goeie Hoop (Suid-Afrika)en_US
dc.subjectGeskiedenisen_US
dc.subjectHistoryen_US
dc.titleDie tweede Britse verowering van die Kaap, 1806en_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Erasmus, L.J..pdf
Size:
5.71 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections