Show simple item record

dc.contributor.authorSimeon, Elzahne
dc.contributor.authorHerbst, Alida
dc.contributor.authorStrydom, Herman
dc.date.accessioned2019-09-17T13:20:18Z
dc.date.available2019-09-17T13:20:18Z
dc.date.issued2019
dc.identifier.citationSimeon, E. et al. 2019. ’n Lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverband. Social work/Maatskaplike werk, 55(3):255-265. [http://dx.doi.org/10.15270/52-2-758]en_US
dc.identifier.issn0037-8054
dc.identifier.issn2312-7198 (Online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/33329
dc.identifier.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?pid=S0037-80542019000300003&script=sci_abstract&tlng=es
dc.description.abstractDie artikel dui aan hoe die lewenskaartetegniek as terapeutiese hulpmiddel in maatskaplike groepwerkverband gebruik is om ’n lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders te ontwikkel. Hierdie program beoog om die psigo-sosiale behoeftes van straatkinders te bevorder. ’n Literatuurstudie is onderneem ten einde die terrein van wetgewing vir en dienslewering aan straatkinders af te baken. ’n Volledige behoeftebepaling is hierna onderneem om die spesifieke behoeftes van hierdie teikengroep te kon vasstel. Op grond van beide die literatuurstudie en die behoeftebepaling is hierdie program ontwikkel, wat wetenskaplik op die werklike behoeftes van hierdie kinders gebaseer is. Die inhoud van hierdie program word aan die hand van nege sessies aangebied. Elke sessie is op ’n bepaalde lewenskaarttema gebaseer en sluit onder andere die volgende in, naamlik selfkennis, interpersoonlike verhoudings, “coping”, toekomsbeplanning, groepsdruk, substansmisbruik, probleemoplossing, konflikhantering, ’n gesonde leefstyl, kommunikasievaardighede, positiewe funksionering en die toepassing van al die vaardighede in hul lewensituasie. Die studie kan as uniek beskou word omdat dit die eerste keer is, volgens die standpunte van die outeurs, dat navorsing gedoen is oor die gebruik van die lewenskaartetegniek in die ontwikkeling van ’n lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders. Verder bestaan daar ook min navorsing oor die psigososiale funksionering van straatkinders en hul behoefte aan lewensvaardighedeen_US
dc.description.abstractThe focus of this article is to indicate how the life map technique was applied in the development of a life skills program for street children in order to promote the psychosocial functioning of street children. A literature study was undertaken to determine the existing legislature for and service rendering to street children. After the literature study a needs assessment was undertaken to determine the specific needs of street children. According to the results of the literature study and the needs assessment the programme was developed, which is scientifically based on the real needs of these children. The content of such a programme is reported on in this article
dc.language.isootheren_US
dc.publisherStellenbosch Univen_US
dc.subjectLewensvaardighedeen_US
dc.subjectLewensvaardigheidsprogramen_US
dc.subjectStraatkindersen_US
dc.subjectLewenskaarteen_US
dc.subjectLewenskaartetegnieken_US
dc.subjectMaatskaplike groepwerken_US
dc.subjectLife skillsen_US
dc.subjectLife-skills programmeen_US
dc.subjectStreet childrenen_US
dc.subjectLife mapsen_US
dc.subjectLife-map techniqueen_US
dc.subjectSocial groupworken_US
dc.title’n Lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverbanden_US
dc.title.alternativeA life skills programme for street children: application of the life skills technique in the context of social group worken_US
dc.typeArticleen_US
dc.contributor.researchID12222372 - Herbst, Alida Glaudina
dc.contributor.researchID10180761 - Strydom, Hermanus
dc.contributor.researchID13124463 - Simeon, Elzahne Jeronice


Files in this item

FilesSizeFormatView

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record