Show simple item record

dc.contributor.authorKempen, W
dc.date.accessioned2019-09-04T10:00:16Z
dc.date.available2019-09-04T10:00:16Z
dc.date.issued1969
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/33281
dc.description.abstractHierdie bundel is 'n gewysigde en aangevulde herdruk van Woordvorming en Funksiewisseling in Afrikaans. Waar kritiek op foute en antler tekortkominge gewys het, is geprobeer om dit in hoe mate te verbeter. Daarmee word egter nou nog nie 'n bundel uitgegee wat sy skrywer in die hoogste mate tevrede stel nie. Sedert die eerste druk het die Transformasionele Grammatika so ontwikkel dat 'n mens baie graag sommige van die T.G.begrippe op die materiaal van hierdie bundel wou toepas. Ten opsigte van die kompositum sou dit maklik kon geskied, al sou so 'n verwerking daar dan totaal anders uitsien. Maar ten opsigte van die gebied van die afleiding is die T.G. tans (Mei 1968) nog nie ver genoeg nie, ook nie ten opsigte van die gebied van die woordsoortelike meerfunksionaliteit nie. Daarom is hi erdie werk nog hoofsaaklik tradisioneel gehou. Betekenisse van woorde word meesal net aangegee waar rede bestaan om te meen dat die gemiddelde leser dit miskien nie ken nie. ,,Woordsoortelike meerfunksionaliteit" vervang ,,Funksiewisseling" van die eerste druk omdat ,,Funksiewisseling" meer se as wat bedoel is of gegee word, en om dieselfde rede word "Woordvorming" nou vervang deur "Samestelling" en "Afleiding". Eintlik is die titel nog steeds nie goed nie en sou byvoorbeeld " 'n Bydrae tot ons kennis van Komposita, Afleidinge en Woordsoortelike Meerfunksionaliteit" beter gewees het, maar dit sou as onbeskeie beskou kon word. Die boot moet dus maar in sy huidige vorm die see in.en_US
dc.description.sponsorshipNasionale Raad vir Sosiale Navorsing||Universiteit Stellenboschen_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNasou Beperken_US
dc.subjectWoordvorming||Funksiewisseling||Afrikaans||Transformasionele Grammatika||Samestelling||Afleiding||Komposita||Afleidinge||Woordsoortelike Meerfunksionaliteit||Aanhalingsgebruik||selfnoemfunksie||korrelaat||selfstandigenaamwoord||bywoord||byvoeglikenaamwoord||en_US
dc.titleSamestelling, Afleiding en Woordsoortelike Meerfunksionaliteit in Afrikaansen_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record