• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Afrikaans Linguistic Books
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Afrikaans Linguistic Books
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Samestelling, Afleiding en Woordsoortelike Meerfunksionaliteit in Afrikaans

    Thumbnail
    View/Open
    Samestelling, Afleiding en Woordsoortelike Meerfunksionaliteit in Afrikaans (22.60Mb)
    Date
    1969
    Author
    Kempen, W
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie bundel is 'n gewysigde en aangevulde herdruk van Woordvorming en Funksiewisseling in Afrikaans. Waar kritiek op foute en antler tekortkominge gewys het, is geprobeer om dit in hoe mate te verbeter. Daarmee word egter nou nog nie 'n bundel uitgegee wat sy skrywer in die hoogste mate tevrede stel nie. Sedert die eerste druk het die Transformasionele Grammatika so ontwikkel dat 'n mens baie graag sommige van die T.G.begrippe op die materiaal van hierdie bundel wou toepas. Ten opsigte van die kompositum sou dit maklik kon geskied, al sou so 'n verwerking daar dan totaal anders uitsien. Maar ten opsigte van die gebied van die afleiding is die T.G. tans (Mei 1968) nog nie ver genoeg nie, ook nie ten opsigte van die gebied van die woordsoortelike meerfunksionaliteit nie. Daarom is hi erdie werk nog hoofsaaklik tradisioneel gehou. Betekenisse van woorde word meesal net aangegee waar rede bestaan om te meen dat die gemiddelde leser dit miskien nie ken nie. ,,Woordsoortelike meerfunksionaliteit" vervang ,,Funksiewisseling" van die eerste druk omdat ,,Funksiewisseling" meer se as wat bedoel is of gegee word, en om dieselfde rede word "Woordvorming" nou vervang deur "Samestelling" en "Afleiding". Eintlik is die titel nog steeds nie goed nie en sou byvoorbeeld " 'n Bydrae tot ons kennis van Komposita, Afleidinge en Woordsoortelike Meerfunksionaliteit" beter gewees het, maar dit sou as onbeskeie beskou kon word. Die boot moet dus maar in sy huidige vorm die see in.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/33281
    Collections
    • Afrikaans Linguistic Books [235]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV