NWU Institutional Repository

Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Kloppers, Danie
Kloppers, Henk

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LitNet

Record Identifier

Abstract

Verskeie openbare skole dui in briewe, op webtuistes en in aansoekvorms aan dat 'n kosganger uit die skool se koshuis gesit kan word indien koshuisgelde nie betaal word nie. In hierdie artikel word besin oor die regsgeldigheid van uitsetting in die lig van nasionale en provinsiale wetgewing en hofuitsprake. Die artikel wys daarop dat, wat Noordwes betref, dit in die lig van regulasies en die uitspraak in MEC: Department of Education Northwest Province v Fedsas 2016-12-1 saaknr. 021/2016 (HHA) onwettig is om 'n leerder weens wanbetaling van koshuisgeld toegang tot die koshuis te weier.

Sustainable Development Goals

Description

Citation

Kloppers, D. & Kloppers, H. 2017. Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld. Litnet Akademies, 14(2):780-812. [https://journals.co.za/content/journal/10520/EJC-a96bdb782]

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By