Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld
| dc.contributor.author | Kloppers, Danie | |
| dc.contributor.author | Kloppers, Henk | |
| dc.contributor.researchID | 10936386 - Kloppers, Hendrik Jacobus | |
| dc.date.accessioned | 2018-07-24T07:00:22Z | |
| dc.date.available | 2018-07-24T07:00:22Z | |
| dc.date.issued | 2017 | |
| dc.description.abstract | Verskeie openbare skole dui in briewe, op webtuistes en in aansoekvorms aan dat 'n kosganger uit die skool se koshuis gesit kan word indien koshuisgelde nie betaal word nie. In hierdie artikel word besin oor die regsgeldigheid van uitsetting in die lig van nasionale en provinsiale wetgewing en hofuitsprake. Die artikel wys daarop dat, wat Noordwes betref, dit in die lig van regulasies en die uitspraak in MEC: Department of Education Northwest Province v Fedsas 2016-12-1 saaknr. 021/2016 (HHA) onwettig is om 'n leerder weens wanbetaling van koshuisgeld toegang tot die koshuis te weier. | |
| dc.identifier.citation | Kloppers, D. & Kloppers, H. 2017. Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld. Litnet Akademies, 14(2):780-812. [https://journals.co.za/content/journal/10520/EJC-a96bdb782] | |
| dc.identifier.issn | 1995-5928 | |
| dc.identifier.uri | https://journals.co.za/content/journal/10520/EJC-a96bdb782 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/28716 | |
| dc.language.iso | other | |
| dc.publisher | LitNet | |
| dc.subject | Best interest of the child | |
| dc.subject | Beste belang van die kind | |
| dc.subject | Boarders | |
| dc.subject | Expulsion | |
| dc.subject | Hostels | |
| dc.subject | Kosgangers | |
| dc.subject | Koshuise | |
| dc.subject | Openbare skole | |
| dc.subject | Public schools | |
| dc.subject | Reg op basiese onderwys | |
| dc.subject | Right to basic education | |
| dc.subject | Uitsetting | |
| dc.title | Caveat magister! Die uitsetting van kosgangers uit koshuise van openbare skole weens onbetaalde koshuisgeld | |
| dc.type | Article |
