Integrating fragmented pollution regulation regimes in Europe: an appraisal of the integrated pollution prevention and control directive (Part 2)
Abstract
Die Suid-Afrikaanse omgewingsbeheerregime is gefragmenteer. Hierdie fragmentasie
manifesteer vera! by die plaaslike besoedelingsregulasieregime. Die
huidige regime bestaan uit verskeie owerhede, prosesse, meganismes en wetgewing
wat 'n tydsame, duur en onvolhoubare omgewingsreguleringsproses tot
gevolg het. Die Europese Kommissie het in 1 996 die GeYntegreerde Besoedelingsvoorkoming
-en kontroledirektief (die Direktief) geskep om soortgelyke uitdagings
ten opsigte van fragmentasie in die Europese Lidstate aan te spreek.
Die Direktief het spesifiek ten doe! om gefragmenteerde besoedelingregulasieregimes
te hervorm en daarmee 'n meer geYntegreerde en volhoubare benadering
tot besoedelingregulasie te bewerkstellig. Hierdie artikel ondersoek die
bepalings van die Direktief, met die spesifieke oogmerk om beste praktyke vas
te stel wat in Suid-Afrika aangewend kan word om fragmentasie aan te spreek.
Collections
- Faculty of Law [388]