Die staat, staatsreg en globalisering
Loading...
Date
Authors
Venter, Francois
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta & Company Ltd.
Record Identifier
Abstract
As navorser oor die publiekreg is Ig Rautenbach van akademiese "kindsbeen" af 'n regsvergelyker. Hy het sy dissipline gedurende sy loopbaan sien groei en verander. Hier, in erkenning van sy inspirerende werk oor meer as drie dekades, is hierdie artikel 'n poging om 'n greep te kry op die grondige veranderinge wat die staatsreg ondergaan.
Binne een akademiese generasie het die staatsreg sy aard van 'n relatief parogiale dissipline, grootliks beperk tot die nasiestaat se funksionering binne sy territoriale jurisdiksie, verander na 'n regsgebied wat oopgesper is vir invloede vanuit vele ander wetenskaplike dissiplines.

Sustainable Development Goals
Description
Keywords
Citation
Venter, F. 2008. Die staat, staatsreg en globalisering. Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg = Journal of South African law, 3:412-424. [https://journals.co.za/content/ju_tsar/2008/3/EJC55195]