Die staat, staatsreg en globalisering
| dc.contributor.author | Venter, Francois | |
| dc.contributor.researchID | 10057358 - Venter, Francois | |
| dc.date.accessioned | 2009-08-27T10:28:41Z | |
| dc.date.available | 2009-08-27T10:28:41Z | |
| dc.date.issued | 2008 | |
| dc.description.abstract | As navorser oor die publiekreg is Ig Rautenbach van akademiese "kindsbeen" af 'n regsvergelyker. Hy het sy dissipline gedurende sy loopbaan sien groei en verander. Hier, in erkenning van sy inspirerende werk oor meer as drie dekades, is hierdie artikel 'n poging om 'n greep te kry op die grondige veranderinge wat die staatsreg ondergaan. | |
| dc.description.abstract | Binne een akademiese generasie het die staatsreg sy aard van 'n relatief parogiale dissipline, grootliks beperk tot die nasiestaat se funksionering binne sy territoriale jurisdiksie, verander na 'n regsgebied wat oopgesper is vir invloede vanuit vele ander wetenskaplike dissiplines. | |
| dc.identifier.citation | Venter, F. 2008. Die staat, staatsreg en globalisering. Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg = Journal of South African law, 3:412-424. [https://journals.co.za/content/ju_tsar/2008/3/EJC55195] | afr |
| dc.identifier.issn | 0257-7747 | |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/2177 | |
| dc.identifier.uri | https://journals.co.za/content/ju_tsar/2008/3/EJC55195 | |
| dc.language | afr | |
| dc.publisher | Juta & Company Ltd. | en |
| dc.title | Die staat, staatsreg en globalisering | en |
| dc.type | Article | en |
Files
License bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- license.txt
- Size:
- 1.71 KB
- Format:
- Item-specific license agreed upon to submission
- Description:
