NWU Institutional Repository

Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel.

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Gildenhuys, Anél

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LitNet

Abstract

Artikel 27(1)(b) van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg op toegang tot voldoende voedsel het. Artikel 27(2) kwalifiseer sodanige reg deur die verpligtinge van die staat in hierdie verband te spesifiseer, naamlik dat die staat redelike wetgewende en ander maatreëls moet tref om hierdie reg in 'n toenemende mate te verwesenlik. Tot op datum het die konstitusionele hof nog nie die geleentheid gehad om die reg op toegang tot voldoende voedsel (soos verskans artikel 27(1)(b), tesame met artikel 27(2)) as alleenstaande reg te interpreteer nie. Gevolglik word daar kortliks in hierdie bydrae gekyk hoe die konstitusionele hof reeds ander sosio-ekonomiese regte (soos die reg op toegang tot voldoende water, geskikte behuising en mediese sorg) bereg het, ten einde 'n voorspelling te maak van hoe die hof die reg op toegang tot voldoende voedsel moontlik sal interpreteer.

Description

Keywords

Citation

Gildenhuys, A. 2014. Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel. LitNet Akademies, 11(3):239-289. [http://www.litnet.co.za/assets/pdf/joernaaluitgawe_11_3/R_9_Lesse_grondwetlike_beregting_van_reg_op_toegang_tot_voldoende_voedsel_Gildenhuys.pdf]

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By