NWU Institutional Repository

Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel.

dc.contributor.authorGildenhuys, Anél
dc.contributor.researchID11987308 - Gildenhuys, Anél
dc.date.accessioned2017-02-13T09:55:45Z
dc.date.available2017-02-13T09:55:45Z
dc.date.issued2014-12
dc.description.abstractArtikel 27(1)(b) van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg op toegang tot voldoende voedsel het. Artikel 27(2) kwalifiseer sodanige reg deur die verpligtinge van die staat in hierdie verband te spesifiseer, naamlik dat die staat redelike wetgewende en ander maatreëls moet tref om hierdie reg in 'n toenemende mate te verwesenlik. Tot op datum het die konstitusionele hof nog nie die geleentheid gehad om die reg op toegang tot voldoende voedsel (soos verskans artikel 27(1)(b), tesame met artikel 27(2)) as alleenstaande reg te interpreteer nie. Gevolglik word daar kortliks in hierdie bydrae gekyk hoe die konstitusionele hof reeds ander sosio-ekonomiese regte (soos die reg op toegang tot voldoende water, geskikte behuising en mediese sorg) bereg het, ten einde 'n voorspelling te maak van hoe die hof die reg op toegang tot voldoende voedsel moontlik sal interpreteer.en_US
dc.identifier.citationGildenhuys, A. 2014. Lesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel. LitNet Akademies, 11(3):239-289. [http://www.litnet.co.za/assets/pdf/joernaaluitgawe_11_3/R_9_Lesse_grondwetlike_beregting_van_reg_op_toegang_tot_voldoende_voedsel_Gildenhuys.pdf]en_US
dc.identifier.issn1995-5928(online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/20294
dc.identifier.urihttp://www.litnet.co.za/assets/pdf/joernaaluitgawe_11_3/R_9_Lesse_grondwetlike_beregting_van_reg_op_toegang_tot_voldoende_voedsel_Gildenhuys.pdf
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLitNeten_US
dc.titleLesse te leer vir die grondwetlike beregting van die reg op toegang tot voldoende voedsel.en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2014LesseteLeer.pdf
Size:
276.2 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections