NWU Institutional Repository

Hildegard of Bingen - a woman for our time?

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Boyce-Tillman, June Barbara

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging

Abstract

Hildegard van Bingen (1098-1179) het in Duitsland geleef en is op agtjarige ouderdom toegelaat tot ’n klooster waar sy meer onderrig ontvang het as ander vroue van die Middeleeue. Sy staan bekend as een van die eerste vrouekomponiste in Europa en haar intuïsie was haar bron van inspirasie. Sy het ongeveer 70 liedere in Latyn geskryf waarvoor sy die Gregoriaanse modusse gebruik het. Hierdie eenstemmige chants is hoofsaaklik gememoriseer. Musieknotasie is eers later ontwikkel. Daar word vermoed dat ’n welgestelde persoon ’n kundige betaal het om Hildegard se liedere neer te skryf. Sy het die teks en die musiek gelyktydig geskep en vir haar was die proses net so belangrik soos die produk. Haar beskouing van die natuur en die teologie was geïntegreerd – sy het ook medisyne bestudeer. Hedendaagse musikante en terapeute maak van Hildegard se musiek gebruik om die fisieke, psigologiese en spirituele saam te voeg, want musiek bring die liggaam en die gees bymekaar.

Description

Keywords

Citation

Boyce-Tillman, J. 2013. Hildegard of Bingen - a woman for our time? Vir die Musiekleier. 33: 34-48, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By