NWU Institutional Repository

Hildegard of Bingen - a woman for our time?

dc.contributor.authorBoyce-Tillman, June Barbara
dc.date.accessioned2016-05-23T13:20:51Z
dc.date.available2016-05-23T13:20:51Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractHildegard van Bingen (1098-1179) het in Duitsland geleef en is op agtjarige ouderdom toegelaat tot ’n klooster waar sy meer onderrig ontvang het as ander vroue van die Middeleeue. Sy staan bekend as een van die eerste vrouekomponiste in Europa en haar intuïsie was haar bron van inspirasie. Sy het ongeveer 70 liedere in Latyn geskryf waarvoor sy die Gregoriaanse modusse gebruik het. Hierdie eenstemmige chants is hoofsaaklik gememoriseer. Musieknotasie is eers later ontwikkel. Daar word vermoed dat ’n welgestelde persoon ’n kundige betaal het om Hildegard se liedere neer te skryf. Sy het die teks en die musiek gelyktydig geskep en vir haar was die proses net so belangrik soos die produk. Haar beskouing van die natuur en die teologie was geïntegreerd – sy het ook medisyne bestudeer. Hedendaagse musikante en terapeute maak van Hildegard se musiek gebruik om die fisieke, psigologiese en spirituele saam te voeg, want musiek bring die liggaam en die gees bymekaar.en_US
dc.identifier.citationBoyce-Tillman, J. 2013. Hildegard of Bingen - a woman for our time? Vir die Musiekleier. 33: 34-48, Des. [http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/16025]en_US
dc.identifier.issn1999-3412
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/17432
dc.language.isoenen_US
dc.publisherDie Suider-Afrikaanse Kerkorrelisteverenigingen_US
dc.titleHildegard of Bingen - a woman for our time?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VdM_33(2013)3_Boyce-Tillman_J.pdf
Size:
173.69 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: