• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Other Africana
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Other Africana
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Poging om die kloof tussen skool en lewe te oorbrug / deur J. P. Smuts

    Thumbnail
    View/Open
    Poging-om-die.pdf (2.047Mb)
    Date
    1924
    Author
    Smuts, J. P.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie paar artiekels, verskyn in “Die Unie" (Nov. -Des. 1920, Oktober , 1922, respektiewelik,) is gedeeltelik direk aan my 4-jarige gevangeskap in Ruhleben, Duitsland, te danke. Toe had 'n mens mos tyd om oor alle moontlike lewensprobleme na te dink. Buitendien kon jy dinge nou enigsins objektief betrag, want objektiewiteit is afstand, verwydering van jou voorwerp. In die winter gaan ons gedagtes uit na die lente, in ballingskap na die vaderland: ontruk aan die normale lewe anderkant die hakiesdraad en skielik aan nuwe, ongewone lewensvoorwaardes onderworpe, het jy die lewe in al sy vorme as 'n wordingsproses leer beskou. Hier, in die kamp, het, soos ‘n paddastoel in die nag, plotseling ‘n staatjie, ‘n gemenebes, voor ons oe opgeskiet. Dit het die sin vir die wording van menslike inrigtinge en instellinge buitengewoon gewek; dog ook nie minder vir die middele-meubels ens.-wat die mensdom in die loop van die kultuurgeskiedenis geskep het, nie alleen om sy skoonheids sin te benedig nie, maar ook vir sy gemak en gerief. Hier, vir die eerste maal in my lewe, het ek die waarde en betekenis van ‘n stoel, 'n tafe1, ‘n bed, ondervind.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/14840
    Collections
    • Other Africana [60]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV