NWU Institutional Repository

Poging om die kloof tussen skool en lewe te oorbrug / deur J. P. Smuts

dc.contributor.authorSmuts, J. P.
dc.date.accessioned2015-10-20T13:49:41Z
dc.date.available2015-10-20T13:49:41Z
dc.date.issued1924
dc.description.abstractHierdie paar artiekels, verskyn in “Die Unie" (Nov. -Des. 1920, Oktober , 1922, respektiewelik,) is gedeeltelik direk aan my 4-jarige gevangeskap in Ruhleben, Duitsland, te danke. Toe had 'n mens mos tyd om oor alle moontlike lewensprobleme na te dink. Buitendien kon jy dinge nou enigsins objektief betrag, want objektiewiteit is afstand, verwydering van jou voorwerp. In die winter gaan ons gedagtes uit na die lente, in ballingskap na die vaderland: ontruk aan die normale lewe anderkant die hakiesdraad en skielik aan nuwe, ongewone lewensvoorwaardes onderworpe, het jy die lewe in al sy vorme as 'n wordingsproses leer beskou. Hier, in die kamp, het, soos ‘n paddastoel in die nag, plotseling ‘n staatjie, ‘n gemenebes, voor ons oe opgeskiet. Dit het die sin vir die wording van menslike inrigtinge en instellinge buitengewoon gewek; dog ook nie minder vir die middele-meubels ens.-wat die mensdom in die loop van die kultuurgeskiedenis geskep het, nie alleen om sy skoonheids sin te benedig nie, maar ook vir sy gemak en gerief. Hier, vir die eerste maal in my lewe, het ek die waarde en betekenis van ‘n stoel, 'n tafe1, ‘n bed, ondervind.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14840
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Weste-Drukkeryen_US
dc.subjectOnderwysen_US
dc.titlePoging om die kloof tussen skool en lewe te oorbrug / deur J. P. Smutsen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Poging-om-die.pdf
Size:
2.05 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections