Show simple item record

dc.contributor.authorHaarhoff, F. J.
dc.date.accessioned2015-10-20T08:21:42Z
dc.date.available2015-10-20T08:21:42Z
dc.date.issued1920
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14823
dc.description.abstract”Elke menselike siel het 'n behoefte. Die uitdrukking van daardie behoefte verskil in die indiwidu, maar daar is nie een wat dit nie voel nie. Dit is 'n geestelike behoefte wat die vorm neem van die besondere ontwikkeling van 'n siel. Dit is 'n diepe honger, wat nie kan versadig word deur die uiterlike dinge, hoe ryk ook al die siel daarin is. Maar die meeste, met onvoldoende kennis, en verlei deur verskynsels, soek om hierdie honger te stil deur te ywer na stoffelike besittings, met die hoop om also hulle behoefte te voorsien, en om vrede te bekom. Maar die behoefte is geestelik. Sommige soek dit onbewus; andere, wat verder gevorder is, soek dit in volle bewustheid. Hulle wat in volle bewustheid soek is hoog geseen. Hulle moet die regte pad kry, na die ywer van hulle soek. Kristus het dit belowe! Dit is sulke wat in die “enge weg” wandel, reguit na die Vader. Die wat onbewus soek, loop nog in die maklike, bree weg van ewolusie. Vir 'n tyd mag dit hulle geluk om 'n valse vrede te verkry, maar hulle is besig om vir hulle self 'n weg te baan, waarlangs hulle sal moet loop met bloeiende voete, met groeiende en onversadigde honger, en uiteindelik sal daardie siel moet gedrywe word, deur die sweep van Liefde, om uit te roep na sy verlore erfenis, sy ewige erfenis van die Vader se liefde.” - (James Allen).en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherGraaff Reinet : F.J. Haarhoffen_US
dc.titleDie nuwe noot : bevattende ook die verhaal, Die jaar 1925 / deur Francois J. Haarhoffen_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record