• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Other Africana
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Other Africana
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Die nuwe noot : bevattende ook die verhaal, Die jaar 1925 / deur Francois J. Haarhoff

    Thumbnail
    View/Open
    Nuwe-noot.pdf (11.68Mb)
    Date
    1920
    Author
    Haarhoff, F. J.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    ”Elke menselike siel het 'n behoefte. Die uitdrukking van daardie behoefte verskil in die indiwidu, maar daar is nie een wat dit nie voel nie. Dit is 'n geestelike behoefte wat die vorm neem van die besondere ontwikkeling van 'n siel. Dit is 'n diepe honger, wat nie kan versadig word deur die uiterlike dinge, hoe ryk ook al die siel daarin is. Maar die meeste, met onvoldoende kennis, en verlei deur verskynsels, soek om hierdie honger te stil deur te ywer na stoffelike besittings, met die hoop om also hulle behoefte te voorsien, en om vrede te bekom. Maar die behoefte is geestelik. Sommige soek dit onbewus; andere, wat verder gevorder is, soek dit in volle bewustheid. Hulle wat in volle bewustheid soek is hoog geseen. Hulle moet die regte pad kry, na die ywer van hulle soek. Kristus het dit belowe! Dit is sulke wat in die “enge weg” wandel, reguit na die Vader. Die wat onbewus soek, loop nog in die maklike, bree weg van ewolusie. Vir 'n tyd mag dit hulle geluk om 'n valse vrede te verkry, maar hulle is besig om vir hulle self 'n weg te baan, waarlangs hulle sal moet loop met bloeiende voete, met groeiende en onversadigde honger, en uiteindelik sal daardie siel moet gedrywe word, deur die sweep van Liefde, om uit te roep na sy verlore erfenis, sy ewige erfenis van die Vader se liefde.” - (James Allen).
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/14823
    Collections
    • Other Africana [60]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV