• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Other Africana
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • Other Africana
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Hoeksteenlegging van die hoofgebou [van] die Potchefstroomse Universiteitskollege, 4 Augustus, 1930

    Thumbnail
    View/Open
    Hoeksteenlegging-van.pdf (8.804Mb)
    Date
    1930
    Author
    Potchefstroom University for Christian Higher Education.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die Potchefstroomse Uniwersiteitskollege het gedurende die dae van 2 tot 4 Augustus feesgevier. Met die hoeksteenlegging van die hoof gebou van die P.U.K. is weer 'n mylpaal in die geskiedenis van die inrigting onder Gods seën bereik. Die ontstaan en bestaan van die P.U.K. getuig van die krag van beginsels. Die oprigters het uit en vir beginsels geleef, beginsels wat wortel in die ou Protestantse geloof. Hulle beginsel-arbeid en -lewe was nie tevergeefs nie! Op 4 Augustus het Dr. D. F. Malan, die waarnemende Eerste Minister van die Unie en die Minister van Onderwys, met nadruk die goeie reg van bestaan van die P.U.K. beklemtoon. Ons nederige dank vir die hoogamptelike erkenning, wat nog in die toekoms baie groot waarde sal he en werd is om onthou te word. Raadslede, Senaatslede en studente van die P.U.K. het die groot belangstelling van Ministers, Senatore, Volksraadslede, predikante, onderwysers, studente, afgevaardigdes van P.U.K.-komitees uit alle dele van die Unie (b.v. uit Swasiland, Postmasburg, Burgersdorp), en van die algemene publiek in Potchefstroom en distrik baie hoog gewaardeer.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/14492
    Collections
    • Other Africana [60]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV