NWU Institutional Repository

Hoeksteenlegging van die hoofgebou [van] die Potchefstroomse Universiteitskollege, 4 Augustus, 1930

dc.contributor.authorPotchefstroom University for Christian Higher Education.
dc.date.accessioned2015-09-15T12:20:24Z
dc.date.available2015-09-15T12:20:24Z
dc.date.issued1930
dc.description.abstractDie Potchefstroomse Uniwersiteitskollege het gedurende die dae van 2 tot 4 Augustus feesgevier. Met die hoeksteenlegging van die hoof gebou van die P.U.K. is weer 'n mylpaal in die geskiedenis van die inrigting onder Gods seën bereik. Die ontstaan en bestaan van die P.U.K. getuig van die krag van beginsels. Die oprigters het uit en vir beginsels geleef, beginsels wat wortel in die ou Protestantse geloof. Hulle beginsel-arbeid en -lewe was nie tevergeefs nie! Op 4 Augustus het Dr. D. F. Malan, die waarnemende Eerste Minister van die Unie en die Minister van Onderwys, met nadruk die goeie reg van bestaan van die P.U.K. beklemtoon. Ons nederige dank vir die hoogamptelike erkenning, wat nog in die toekoms baie groot waarde sal he en werd is om onthou te word. Raadslede, Senaatslede en studente van die P.U.K. het die groot belangstelling van Ministers, Senatore, Volksraadslede, predikante, onderwysers, studente, afgevaardigdes van P.U.K.-komitees uit alle dele van die Unie (b.v. uit Swasiland, Postmasburg, Burgersdorp), en van die algemene publiek in Potchefstroom en distrik baie hoog gewaardeer.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/14492
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Weste-Drukkeryen_US
dc.titleHoeksteenlegging van die hoofgebou [van] die Potchefstroomse Universiteitskollege, 4 Augustus, 1930en_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Hoeksteenlegging-van.pdf
Size:
8.8 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections