• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Gesellige half uurtjies / deur J.G. Engela

    Thumbnail
    View/Open
    Gesellige-half.pdf (9.510Mb)
    Date
    1910
    Author
    Engela, Jacobus Gideon, 1862-
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    In mijn gemoed is ik o'ertuig, dat geen Volk ter wereld, 'n skoner toekoms het als die Suid Afrikaanse Volk nie. En sou iemand aan mij vra, watter grond ik vir so 'n bewering het, dan wijs ik hom op die verlede, op die destijds onverbiddelike, en soals ons gemeen het, vir ons rampspoedige oorlog. Als ons in gedagte hou watter ernstige poginge voor die oorlog deur ons voormanne aan die dag gele werd, om 'n groot Suid Afrikaanse Volksgebou deur middel van vereeniging op te trek, en hoe dat die poginge, hoe wel gemeend ook, telke maal skipbreuk gelei het totdat uiteindelik die onvermijdelike oorlog nes 'n bom tussen ons gebars het, dan moet dit ons tot ernstige nadenking breng. Dit was alsof die Voorsienigheid toen ons besig was die fondament van so 'n volksgebou uit te le deur middel van die oorlog, als met 'n wrede hand die gordijne waaragter die toekoms verborre le opsij geskuiwe het, om ons die inwendige van ons volksbestaan te toon. Toen was dit, dat ons met bitterlike teleurstelling moes ontwaar dat ettelike van die reeds deur ons gebeitelde stene ontoerekend vir so 'n hoge bestemming was, en sou als die gebesig werd die volksgebou ineen doen tuimel.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/13857
    Collections
    • "Het Westen" Printing Works [46]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV