NWU Institutional Repository

Gesellige half uurtjies / deur J.G. Engela

dc.contributor.authorEngela, Jacobus Gideon, 1862-
dc.date.accessioned2015-05-26T07:39:08Z
dc.date.available2015-05-26T07:39:08Z
dc.date.issued1910
dc.description.abstractIn mijn gemoed is ik o'ertuig, dat geen Volk ter wereld, 'n skoner toekoms het als die Suid Afrikaanse Volk nie. En sou iemand aan mij vra, watter grond ik vir so 'n bewering het, dan wijs ik hom op die verlede, op die destijds onverbiddelike, en soals ons gemeen het, vir ons rampspoedige oorlog. Als ons in gedagte hou watter ernstige poginge voor die oorlog deur ons voormanne aan die dag gele werd, om 'n groot Suid Afrikaanse Volksgebou deur middel van vereeniging op te trek, en hoe dat die poginge, hoe wel gemeend ook, telke maal skipbreuk gelei het totdat uiteindelik die onvermijdelike oorlog nes 'n bom tussen ons gebars het, dan moet dit ons tot ernstige nadenking breng. Dit was alsof die Voorsienigheid toen ons besig was die fondament van so 'n volksgebou uit te le deur middel van die oorlog, als met 'n wrede hand die gordijne waaragter die toekoms verborre le opsij geskuiwe het, om ons die inwendige van ons volksbestaan te toon. Toen was dit, dat ons met bitterlike teleurstelling moes ontwaar dat ettelike van die reeds deur ons gebeitelde stene ontoerekend vir so 'n hoge bestemming was, en sou als die gebesig werd die volksgebou ineen doen tuimel.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13857
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerijen_US
dc.titleGesellige half uurtjies / deur J.G. Engelaen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gesellige-half.pdf
Size:
9.51 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: