• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Ons weg deur die wêreld, en andere stukkies en brokkies : oue en nieuwe / C. J. Langenhoven

    Thumbnail
    View/Open
    Ons-weg.pdf (36.11Mb)
    Date
    1914
    Author
    Langenhoven, Cornelis Jakob, 1873-1932.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die boekie ontleen sij naam aan die titel van die laaste afdeling. Die 100 stukkies daarvan moes ik, en wou ik, apart en anoniem gepublieseer het om redene wat vir die skerpsinnige leser sal duidelik wees sonder uitleg; maar ik kon, op die voorwaarde, geen uitgewer krij nie. Die 28 stukkies van mij oorspronkelike "STUKKIES EN BROKKIES" is nagenoeg onveranderd hier herdruk en word in die inhouds-opgaaf met + aangedui. Sommige daarvan verdien selfs in hierdie gebrekkige versameling geen plaas nie. Maar daar is verskil van smaak bij lesers, en als ik hier en daar met 'n lawwe dingetjie iemand kan vang wat anders glad nie sou gelees het nie, is die wins die opoffering werd van ‘n literaire reputasie wat nie veel van die soort spanning kan verdra nie, maar juis daarom nie te duur is om prijs te gee nie. Wat die versies betref - die skrijwer is nie 'n digter nie, maar daar is van die ou goedjies bij wat vir hom mooi is en dan kan hulle vir iemand anders hier en daar ook op 'n manier mooi wees.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/13856
    Collections
    • "Het Westen" Printing Works [46]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV