NWU Institutional Repository

Ons weg deur die wêreld, en andere stukkies en brokkies : oue en nieuwe / C. J. Langenhoven

dc.contributor.authorLangenhoven, Cornelis Jakob, 1873-1932.
dc.date.accessioned2015-05-26T07:38:42Z
dc.date.available2015-05-26T07:38:42Z
dc.date.issued1914
dc.description.abstractDie boekie ontleen sij naam aan die titel van die laaste afdeling. Die 100 stukkies daarvan moes ik, en wou ik, apart en anoniem gepublieseer het om redene wat vir die skerpsinnige leser sal duidelik wees sonder uitleg; maar ik kon, op die voorwaarde, geen uitgewer krij nie. Die 28 stukkies van mij oorspronkelike "STUKKIES EN BROKKIES" is nagenoeg onveranderd hier herdruk en word in die inhouds-opgaaf met + aangedui. Sommige daarvan verdien selfs in hierdie gebrekkige versameling geen plaas nie. Maar daar is verskil van smaak bij lesers, en als ik hier en daar met 'n lawwe dingetjie iemand kan vang wat anders glad nie sou gelees het nie, is die wins die opoffering werd van ‘n literaire reputasie wat nie veel van die soort spanning kan verdra nie, maar juis daarom nie te duur is om prijs te gee nie. Wat die versies betref - die skrijwer is nie 'n digter nie, maar daar is van die ou goedjies bij wat vir hom mooi is en dan kan hulle vir iemand anders hier en daar ook op 'n manier mooi wees.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13856
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerijen_US
dc.titleOns weg deur die wêreld, en andere stukkies en brokkies : oue en nieuwe / C. J. Langenhovenen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Ons-weg.pdf
Size:
36.11 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: