Show simple item record

dc.contributor.authorDu Toit, Heinrich S.
dc.date.accessioned2015-04-29T12:50:55Z
dc.date.available2015-04-29T12:50:55Z
dc.date.issued1913
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13768
dc.description.abstractDit word gese dat elke mens op die aarde daar is vir 'n seker doel, of om 'n seker werk te doen of 'n plig te vervul. Dit is daarom baje jammer dat 'n mens nie altijd dadelik presies weet wat of nou eintlik sijn spesiale werk op aarde is nie. Die loop van sake, die tijd en omstandighede moet dit aan die mens openbaar. Nou ja, geagte mede landbouers, van een ding is ik baje seker en dit is: Dat mijn werk op aarde seker nie boeke skrijwe is nie, en hierdie ou boekie is dus ook glad nie vir die wetenskappelike wereld of vir die slim mense bedoel nie, maar is spesiaal geskrijwe vir die plattelandse boer, waarvan die skrijwer ook een is. Gedurende die laaste 3 jaar het Boere Verenigings oor die ganse Unie van Suid Afrika mij maar min rus gegee en honderde van uitnodigings kom gedurig in en vra dat ik sulke boere verenigings moet toe spreek op droog-land kultuur en ook om veld demonstrasies te gee.en_US
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerijen_US
dc.titleDroge-land boerderij / deur Heinrich S. du Toiten_US
dc.typeBooken_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record