• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Africana Collection
    • "Het Westen" Printing Works
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Droge-land boerderij / deur Heinrich S. du Toit

    Thumbnail
    View/Open
    Droge-land.pdf (14.83Mb)
    Date
    1913
    Author
    Du Toit, Heinrich S.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Dit word gese dat elke mens op die aarde daar is vir 'n seker doel, of om 'n seker werk te doen of 'n plig te vervul. Dit is daarom baje jammer dat 'n mens nie altijd dadelik presies weet wat of nou eintlik sijn spesiale werk op aarde is nie. Die loop van sake, die tijd en omstandighede moet dit aan die mens openbaar. Nou ja, geagte mede landbouers, van een ding is ik baje seker en dit is: Dat mijn werk op aarde seker nie boeke skrijwe is nie, en hierdie ou boekie is dus ook glad nie vir die wetenskappelike wereld of vir die slim mense bedoel nie, maar is spesiaal geskrijwe vir die plattelandse boer, waarvan die skrijwer ook een is. Gedurende die laaste 3 jaar het Boere Verenigings oor die ganse Unie van Suid Afrika mij maar min rus gegee en honderde van uitnodigings kom gedurig in en vra dat ik sulke boere verenigings moet toe spreek op droog-land kultuur en ook om veld demonstrasies te gee.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/13768
    Collections
    • "Het Westen" Printing Works [46]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV