NWU Institutional Repository

Die anneksasie van die S. Afrikaanse Republiek en die Vryheidsoorlog / deur H.G. Schulze

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Schulze, H. G. (Hans Georg) b.1893

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Potchefstroom : Westen-Drukkerij, [1916?]

Abstract

In ons vergadering van 22 Sept .. 1.1. het voor die ,Afrikaanse Debat en Kultuur Vereniging" aan die Theol. Skool, Potehefstroom opgetree een van ons lede, Mnr. H. G. Schulze, met 'n Iesing oor ,,Die Anneksasie van die S.A. Republiek en die Vrijheidsoorlog. Die bestuur het dadelik besef dat die lesing geskedkundige waarde het, veral vir Jong Suid Afrika, omdat dit 'n korte maar getrouwe weergawe is van die werkelike feite, soals die opgeteken is ver. namelik deur Dr-. Godee-Molsbergen, Dr. Jorissen en Dr. Leyds. Die plaaslike nuwsblad,,Het Westen" was dadelik bereid om die lesing stuksgewijse in sij Feuilleton- kolomme op te neem, en het die volgende daarvan gese: ...

Description

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By