NWU Institutional Repository

Die anneksasie van die S. Afrikaanse Republiek en die Vryheidsoorlog / deur H.G. Schulze

dc.contributor.authorSchulze, H. G. (Hans Georg) b.1893
dc.date.accessioned2015-04-15T13:12:57Z
dc.date.available2015-04-15T13:12:57Z
dc.date.issued1916
dc.description.abstractIn ons vergadering van 22 Sept .. 1.1. het voor die ,Afrikaanse Debat en Kultuur Vereniging" aan die Theol. Skool, Potehefstroom opgetree een van ons lede, Mnr. H. G. Schulze, met 'n Iesing oor ,,Die Anneksasie van die S.A. Republiek en die Vrijheidsoorlog. Die bestuur het dadelik besef dat die lesing geskedkundige waarde het, veral vir Jong Suid Afrika, omdat dit 'n korte maar getrouwe weergawe is van die werkelike feite, soals die opgeteken is ver. namelik deur Dr-. Godee-Molsbergen, Dr. Jorissen en Dr. Leyds. Die plaaslike nuwsblad,,Het Westen" was dadelik bereid om die lesing stuksgewijse in sij Feuilleton- kolomme op te neem, en het die volgende daarvan gese: ...en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13697
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Westen-Drukkerij, [1916?]en_US
dc.subjectTransvaal (South Africa) -- History -- War of 1880-1881en_US
dc.subjectTransvaal (Suid-Afrika) -- Geskiedenis -- Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881en_US
dc.titleDie anneksasie van die S. Afrikaanse Republiek en die Vryheidsoorlog / deur H.G. Schulzeen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Die Annekasie.pdf
Size:
2.67 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: